Author Topic: Dankie Jesus  (Read 2261 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Dankie Jesus
« on: June 26, 2009, 09:45:05 AM »
Dankie Jesus vir U groot liefde en genade, dankie dat ons kan weet dat U elke oomblik van elke dag met ons is, dankie dat ons kan weet dat U altyd daar is vir ons, ons moet net die eerste tree gee. Dankie Jesus dat ons U ons Vader mag noem. Aan U kom toe al die lof en al die eer.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Dankie Jesus
« Reply #1 on: July 05, 2009, 06:07:36 AM »
Dankie, Here Jesus, dat U my altyd bystaan met U vertroosting en begrypende bemoediging. Ek loof U liefdevolle Naam!
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Dankie Jesus
« Reply #2 on: August 01, 2009, 08:08:44 AM »
Abba Vader, in hierdie oggend uur kom loof en prys ons U groot en wonderlike Naam. Baie dankie Jesus vir die lieflike reŽn wat U op die arde laat neer giet, dankie dat ons kan weet dat U steeds in beheer is van elke oomblik van elke dag oor die aarde heen. Aan U kom toe die lof en die eer en die aanbidding, wnt U alleen is dit waardig. Amen
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Dankie Jesus
« Reply #3 on: July 03, 2010, 12:12:48 AM »
Dankie Jesus vir U troue liefde, ek kan vandag net kom dankie sÍ na 4 weke van onsekerheid oor wat met my aan die gebeur is. Volgens die brein skandering het hulle gesÍ dat ek moontlik 'n paar klein beroertes gehad het, maar danksy U genade het die Neoroloog vandag die bevestiging gegee dat daar nie op die oomblik iets is om oor te bekommer nie en dat die hoofpyne (migraine) die oorsaak is van die wit kolletjies op die brein. Daarvoor kan ek net vir U dankie sÍ dat U ook weereens bewys het dat U liefde is en kan genees. Ek loof en prys U grote Naam tot in ewigheid. Amen
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Dankie Jesus
« Reply #4 on: April 22, 2011, 12:20:08 AM »
Hy wat gekom het en gekruisig is, wat opgestaan het en verheerlik is, word steeds in hemel en op aarde besing.
Die ganse skepping wil aan Hom hulde bring.
Bring vandag saam met die ganse skepping hulde aan Jesus.

Met my hele hart sal ek U prys Here my God, U Naam altyd eer. Psalm 86:12
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Dankie Jesus
« Reply #5 on: January 01, 2013, 12:40:26 PM »
Dankie Pappa Vader vir nog 'n jaar wat verby is, 'n jaar waar ons hartseer gehad het maar ook een vol vreugde. Ek loof U vir die goeie dinge wat U op ons pad gebring het, vir elke tekentjie van gesondheids verbetering, vir elke oomblik wat ons finansieel nie meer geweet het watter kant toe nie, en dan, dan bring U verligting uit U hand. Vir die kere wat ek nie meer geweet het of Lenie weer die lig sou aanskou nie, maar dan raak U haar aan met U hand van lewegewende genesing. In alles loof en prys ek U groot en heilige Naam.
Amen
Pieter Blignaut