Author Topic: Dankie  (Read 16 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9962
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Dankie
« on: May 05, 2022, 10:31:24 AM »

DANKIE LIEWE HEER DAT U ALTYD TYD VIR ONS HET,
DAT U NOOIT SÍ  WAG EERS BIETJIE, LATER SAL EK NA JOU LUISTER.   

DANKIE DAT ONS U STEM KAN HOOR IN DIE WIND, IN DIE BRANDERS VAN DIE SEE, ORAL, AS ONS NET LUISTER.

DANKIE DAT U WOORD U WOORD IS EN NIE NET LEň BELOFTES NIE.

DANKIE VIR ALLES WAT ONS VERGEET OM VOOR DANKIE TE SÍ.

STUUR U ENGELE RONDOM ONS VANDAG ASB O HEER,

DANKIE DAT ONS MAG VRA OMDAT U LIEFDE SO GROOT IS.

AMEN.

GOD IS GENOEG

Pieter Blignaut