Author Topic: GEBED IS:  (Read 58 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9965
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
GEBED IS:
« on: April 28, 2022, 05:30:23 AM »
GEBED IS:

 GEBED
is...bewus word.
 GEBED
is...nederigheid
 GEBED
is...stil word.
 GEBED
is...fokus.
 GEBED
is...wees.
 GEBED
is..praat.
 GEBED
is...luister. 
  GEBED
 is...sŤ.
 GEBED
is...emosie.
 GEBED
is..doen.
 GEBED
is..'n lewe.

Dankie vir die wonder van gebed.

Here,
maak my liggaam my offer,
al my woorde my lofgebed,
my dade my getuienis
en my hele lewe my toewyding aan U.

Amen

-phb-
Pieter Blignaut