Author Topic: 16 Julie 2021  (Read 9 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
16 Julie 2021
« on: July 16, 2021, 06:49:25 AM »
Goeie mre, mag jy 'n gesende naweek h en wees asb veilig.

Wees vandag vrolik, maar lyk ook vrolik, in die wete dat God by jou is.                                       
Psalm 145:1 n Loflied van Dawid. O My God, o Koning, ek wil U verhoog en U Naam loof vir ewig en altyd

Fokus op die genade van God. Onsekerheid is dikwels die gevolg van n oordrewe fokus op jou tekortkomings en beperkings. Tog is dit geen rede om minder van jouself te dink as wat God van ons dink nie.

Shalom



Pieter Blignaut