Author Topic: 25 Mei 2021  (Read 47 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
25 Mei 2021
« on: May 25, 2021, 05:38:05 AM »
Rond jou voorkoms vandag af met 'n vrolike en vriendelike gesig.  'n Glimlag raak nooit uit die mode nie.

Spreuke 15:15 Al die dae van die bedrukte is sleg, maar die vrolike van hart het gedurigdeur fees
Pieter Blignaut