Author Topic: 07 April 2021  (Read 51 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9945
    • http://www.godspraak.co.za
07 April 2021
« on: April 07, 2021, 05:48:46 AM »
Goeie môre geliefdes in Christus, mag hierdie dag vir elkeen wat hier lees baie geseënd wees, mag jy die nabyheid van Jesu Ha Macciach in al Sy glorie ervaar soos nog nooit tevore in jou lewe nie. Mag vandag die 1 ste dag van die res van jou lewe wees.
Pieter Blignaut