Author Topic: Gebed vir die nuwe jaar  (Read 31 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9919
    • http://www.godspraak.co.za
Gebed vir die nuwe jaar
« on: December 31, 2020, 04:28:37 PM »
Hiermee ook my en Lizette se wense van 'n voorspoedige 2021 aan al ons vriende, mag Pappa Vader in 2021 jou so seŽn; dat jy nie sal weet wat om daarmee te maak nie behalwe as om dit uit te deel aan die wat dit ook nodig het; mag jou dae en nagte gevul wees met die liefde van Jesu Ha Maciah; en mag die beste van 2020, die slegste van 2021 wees in die Naam van Jesus Christus, my Koning en my Verlosser bid ek vir jou seŽn en voorspoed toe.
Pieter Blignaut