Hiermee ook my en Lizette se wense van 'n voorspoedige 2021 aan al ons vriende, mag Pappa Vader in 2021 jou so seën; dat jy nie sal weet wat om daarmee te maak nie behalwe as om dit uit te deel aan die wat dit ook nodig het; mag jou dae en nagte gevul wees met die liefde van Jesu Ha Maciah; en mag die beste van 2020, die slegste van 2021 wees in die Naam van Jesus Christus, my Koning en my Verlosser bid ek vir jou seën en voorspoed toe.