Author Topic: Nog 'n nag is verby  (Read 31 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9846
    • http://www.godspraak.co.za
Nog 'n nag is verby
« on: February 24, 2020, 09:12:31 AM »
'n Nuwe dag wag op jou en my, staan op
sing 'n nuwe lied uit jou hart uit
Kyk hoe groot is ons God
Kom ons tel ons seŽninge een vir een
Vat hands en dank die Vader vir die Hemelse reŽn
Wat Hy vir ons gee dar waar dit so droog is
Wees blymoedig en loof en prijs ons God se grote Naam
SÍ dankie vir Sy liefde en genade vir jou en vir my
Amen

Pieter Blignaut