Author Topic: 18 September 2018  (Read 17 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9808
    • http://www.godspraak.co.za
18 September 2018
« on: September 19, 2018, 01:47:54 AM »
Goeie more,

Ek sal weer ver 'n onbepaalde typ redelik min hier wees.
Ek gaan Dinsdag, 25 September 2018 teater toe vir my 6de rug operasie en sal dus bietjie uit sirkulasie wees
maar gaan nogtans probeer om te pos as dit moontlik is

Wees veilig
Pieter Blignaut