Author Topic: Vandag die 15 september 2008  (Read 1491 times)

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Vandag die 15 september 2008
« on: September 15, 2008, 01:24:06 AM »
Vreugdevolle kind,

EK sien jou vreugde raak my kind. En EK is saam met jou bly. EK wil dat jy gelukkig moet wees. EK is jou VADER en EK wil die beste vir jou h. Wees net stil en luister. EK IS sal met jou praat.
Moenie jou ore uitleen aan die wreld nie. Hulle soek nie MY vrede nie. Jy het niks meer nodig as wat EK aan jou gee nie. Bly in MY en EK sal jou lei.

Altyd getrou
Jou Vader.