Author Topic: PSALM 150  (Read 16 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9654
    • http://www.godspraak.co.za
PSALM 150
« on: November 29, 2017, 09:43:07 PM »
Here, ek wil vanaand saam met die Psalm digter sing:

PSALM 150

HALLELUJAH!! 
Loof  God in Sy Heiligdom, loof Hom in Sy sterk uitspansel!
Loof Hom oor Sy magtige dade, loof Hom na die volheid van Sy grootheid!!
Loof Hom met basuingeklank, loof Hom met harp en siter
Loof Hom met tamboeryn en koordans, loof Hom met snarespel en fluit
Loof Hom met helder simbale, loof hom met klinkende simbale
Laat alles wat asem het, die Here loof!
HALLELUJA!!
Pieter Blignaut