Author Topic: 04 November 2017  (Read 18 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9626
    • http://www.godspraak.co.za
04 November 2017
« on: November 04, 2017, 06:55:44 AM »
Ek plaas hierdie paar verse weer omdat dit so diep betekenis het en vertroue skep

Jes 43:1- 2 Maar nou, so sÍ die HERE, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne!  As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviereóhulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie. 

Luister My kind:
 Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne! 
Pieter Blignaut