Author Topic: 24 September 2017  (Read 44 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9654
    • http://www.godspraak.co.za
24 September 2017
« on: September 24, 2017, 10:39:16 AM »
Matt. 6:3-4 Nee, as jy iets vir die armes gee, moet jou linkerhand nie weet wat jou regterhand doen nie, sodat jou goeie daad verborge kan bly. Jou Vader, wat sien wat verborge is, sal jou beloon.
Pieter Blignaut