Author Topic: 07 Augustus 2017  (Read 53 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9626
    • http://www.godspraak.co.za
07 Augustus 2017
« on: August 07, 2017, 07:15:08 AM »
Luister jy?

My kind jy gee nie die aandag wat EK van jou verwag nie.  Jy leen nog jou ore uit en jy vertrou nie die woorde wat EK aan jou stuur nie.  Jy moet vertrou dat EK die woord vir jou oopbreek, en dit dan uitdeel, soos wat EK vra.

Wanneer gaan jy begin om onvoorwaardelik te glo dat EK jou geseŽn het en jou wil gebruik? Aan wie is jy gehoorsaam as jy nie aan  my gehoorsaam is nie?

Jy is bang omdat jy nog op jouself vertrou. Glo dat EK betroubaar is en leef in die geloof.

Jou Vader.
Pieter Blignaut