Author Topic: DADDY  (Read 1432 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
DADDY
« on: June 16, 2013, 01:03:51 AM »
Daddy, hierdie is vir jou, ek mis daddy so geweldig baie deesdae, daar is so baie dinge waaroor ek met daddy wil praat, wil raadvra, ag sommer net teen daddy se bors vasgedruk wees soos toe ons kleiner was. Ek lief daddy baie, lekker Vadersdag saam met Jesus in die hemel. Luv u daddy
« Last Edit: June 16, 2013, 01:12:24 AM by Blikkies »
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: DADDY
« Reply #1 on: November 13, 2013, 02:08:33 PM »
Daddy,

Vandag het Jo my ondersteuning so nodig, net soos ek daddy s'n mis.

verlang so baie na daddy
Pieter Blignaut