Author Topic: ProfesieŽ wat wys dat Jesus dieMessias is.  (Read 2088 times)

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
ProfesieŽ wat wys dat Jesus dieMessias is.
« on: January 11, 2009, 01:09:03 PM »
Miga 5:2  (5:1) En jy, Betlehem …frata, klein om te wees onder die geslagte van Juda, uit jou sal daar vir My uitgaan een wat Ďn Heerser in Israel sal wees; en sy uitgange is uit die voortyd, uit die dae van die ewigheid.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
ProfesieŽ wat wys dat Jesus dieMessias is.
« Reply #1 on: January 11, 2009, 01:10:23 PM »
Jes 7:14  Daarom sal die HERE self aan julle Ďn teken gee: Kyk, die maagd sal swanger word en Ďn seun baar en hom ImmŠnuel noem.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
ProfesieŽ wat wys dat Jesus dieMessias is.
« Reply #2 on: March 13, 2009, 04:13:51 AM »
Zach 9:9  Verheug jou grootliks, o dogter van Sion! Juig, o dogter van Jerusalem! Kyk, jou Koning kom na jou; regverdig en Ďn oorwinnaar is Hy; nederig en Hy ry op Ďn eselóop Ďn jong esel, die vul van Ďn eselin.