Author Topic: Gebed  (Read 31989 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Gebed
« Reply #285 on: January 24, 2011, 12:26:21 AM »
   Bid vir die leiers in lande waar daar bloedvergieting, geweld, chaos en anargie is, sodat hulle moeg sal word daarvoor en sal soek na vrede en stabiliteit
   Bid dat die leiers sal besef dat hulle deur God aangestel is en dat Hy aan hulle gsag gegee het, sodat hulle verantwoordelik sal optree en sal besef dat hulle aan God rekenskap moet gee van alles wat hulle doen.

Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Gebed
« Reply #286 on: January 25, 2011, 12:09:54 AM »
   Bid vir die beslissings wat die person moet  neem, dat dit die regte beslissings sal wees en dat dit in ooreenstemming met die wil van God sal wees
   Bid vir die persoon vir Goddelike wysheid waar hy in n gesagsposisie verkeer en onder baie spanning dikwels moeilike beslissings moet maak
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Gebed
« Reply #287 on: January 28, 2011, 12:20:27 AM »
   Bid vir hulle verhouding met hulle personeel en ondergeskiktes; sodat hulle met wysheid en liefde sal optree en ander menswaardig sal behandel
   Bid dat die Heilige Gees hulle gedagtes gevange sal neem en dat die Gees hulle denke sal oorheers.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebed
« Reply #288 on: February 09, 2012, 12:28:01 AM »
Hallo, ek is besig om verder te werk aan hierdie gedeelte oor gebed en sal binnekort weer hier pos
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebed
« Reply #289 on: March 03, 2013, 09:02:20 PM »
Besef opnuut die belangrikheid van gebed.

God wil graag van ons hoor, Hy wil Sy genade oor ons uitstort, maar ons moet nader tot Hom in gebed.

Ons het nie omdat ons nie vra nie.

Jakobus 5:15, 16 En as hulle gelowig bid, sal dit vir die sieke genesing bring: die Here sal hom gesond maak. As hy gesondig het, sal dit hom vergewe word.
 
Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word.

Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking
Pieter Blignaut