Author Topic: PRYS DIE HERE!!!!!!!  (Read 1280 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
PRYS DIE HERE!!!!!!!
« on: January 03, 2013, 12:27:11 AM »
PRYS DIE HERE!!!!!!!
 
Psa 146:1 Halleluja! Loof die HERE, o my siel!
Psa 146:2 Ek wil die HERE prys solank as ek lewe; ek wil psalmsing tot eer van my God solank as ek nog daar is.
Psa 146:3 Vertrou nie op prinse, op die mensekind, by wie geen heil is nie.
Psa 146:4 Sy gees gaan uit, hy keer terug na sy aarde toe; op daardie dag is dit met sy planne gedaan.
Psa 146:5 Welgeluksalig is hy wat die God van Jakob het as sy hulp, wie se hoop is op die HERE sy God,
Psa 146:6 wat hemel en aarde gemaak het, die see en alles wat daarin is; wat trou bly tot in ewigheid;
Psa 146:7 wat aan die verdruktes reg doen, wat aan die hongeriges brood gee. Die HERE maak die gevangenes los.
Psa 146:8 Die HERE open die oŽ van die blindes; die HERE rig die wat geboŽ is, op; die HERE het die regverdiges lief.
Psa 146:9 Die HERE behoed die vreemdelinge; Hy rig wees en weduwee weer op; maar die weg van die goddelose maak Hy krom.
Psa 146:10 Die HERE is vir ewig Koning; jou God, o Sion, is van geslag tot geslag! Halleluja!
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: PRYS DIE HERE!!!!!!!
« Reply #1 on: March 11, 2014, 03:54:48 PM »
PRYS DIE HERE, MY GOD IS KONING

HALLELLUJAH!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Pieter Blignaut