Author Topic: My kruis in die wolke.  (Read 1602 times)

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
My kruis in die wolke.
« on: October 19, 2012, 12:50:07 AM »
EK ry verlede Woensdag Potchefstroom toe. Soos wat ek ry gesels ek met God.  "Vader" sÍ ek "Ek sou ook graag n kruis in die wolke wou sien soos so baie ander.  S al U vir my ook nkruis in die wolke sit"

Hier is n foto van my eie Kruis in die wolke.  Niks is te klein of te groot vir ons Vader nie.
« Last Edit: October 19, 2012, 01:18:48 AM by mielie »

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: My kruis in die wolke.
« Reply #1 on: October 19, 2012, 08:45:08 AM »
Net weer 'n bewys dat Hy gebed verhoor en ons liefhet
Pieter Blignaut

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: My kruis in die wolke.
« Reply #2 on: October 21, 2012, 04:39:35 AM »
Pieter, Hy was daardie week so naby aan my.  Het twee dae ageter mekaar my ongeloof te hulp gekom eers met die bevestiging van dit wat hy my tydens stiltetyd geleer het en toe die wolk.  Ek was werklik geseŽn. en toe sit Hy my in die bed voor kruiskyk neer en Hy leer my. Deur soveel verskillende mense.  Hy weet werklik waarheen Hy met ons oppad is.