Author Topic: Gedagte vir die dag 16 September 2008  (Read 1339 times)

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5523
    • http://www.godspraak.co.za
Gedagte vir die dag 16 September 2008
« on: September 15, 2008, 11:31:58 PM »
Gekliefde kind

EK het jou vooruit gewaarsku dat jy op die uitkyk moet wees vir hule wat jou wil mislei. Hulle wat net hulle eie plan het en nie van MY afkomstig nie.  Jy moet leer om na My stem te luister sodat EK jou kan lei op die pad wat EK vir jou voorberei het.

Jou bediening moet wees waar EK jou geplaas het.  Dit waarvoor EK jou met moeite en seerkry voorberei het. Jy is gebrei in die skool van die lewe. Gereed om te dien en met empatie MY skape na MY te lei.  Moenie van die paD afwyk nie.  

Deur gebed praat jy met MY en EK antwoord jou soos altyd.

Altyd naby
Jou PA.