Author Topic: Godspraak  (Read 1263 times)

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5542
    • http://www.godspraak.co.za
Godspraak
« on: March 23, 2012, 10:41:42 PM »
Isa 14:28  In die sterfjaar van koning Agas het hierdie Godspraak uitgegaan.
Isa 14:29  Wees nie bly, o ganse land van die Filistyne, dat die roede verbreek is wat jou geslaan het nie; want uit die wortel van die slang sal Ďn basilisk voortkom, en sy vrug sal Ďn vlieŽnde draak wees.
Isa 14:30  En die eersgeborenes van die armes sal wei, en die behoeftiges sal veilig lÍ en rus; maar jou wortel sal Ek deur honger laat sterwe, en jou oorblyfsel sal hy doodmaak.
Isa 14:31  Huil, o poort! Skreeu, o stad! Bewe, o ganse land van die Filistyne! Want uit die noorde kom rook, en daar is geen afswerwer onder sy skare nie.
Isa 14:32  Wat sal hulle dan die boodskappers van die nasie antwoord? Dat die HERE Sion gegrondves het, en dat die ellendiges van sy volk daarin sal skuil.