Author Topic: Dameskamp 2012  (Read 1926 times)

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5542
    • http://www.godspraak.co.za
Dameskamp 2012
« on: February 13, 2012, 10:24:25 PM »
Ons dameskamp vir 2012 sal op die naweek van  20 21 en 22 April plaasvind.  Die tema is Hoop.  Die terrein en meer inligting sal later die week beskikbaar wees.

Kom kamp saam en beweeg nader aan jou Vader!
« Last Edit: February 24, 2012, 07:13:26 AM by mielie »

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5542
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Dameskamp 2012
« Reply #1 on: February 15, 2012, 10:59:15 PM »
Dameskamp;

Matol gasteplaas Viljoenskroon.

Pragtige plaas atmosfeeer.  Die dames woon in 'n ou plaashuis en elke kamer het eie badkamer/stort.

Ons slaap twee nagte en ontvang vyf etes. Met baie koffie en tee tussen in.

Koste R550.00

Jy bring net jou klere en Bybel saam.  Die res gee ons vir jou.

Geloof Hoop Liefde? Ons tema vir die jaar is Hoop.


« Last Edit: February 24, 2012, 07:13:54 AM by mielie »

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5542
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Dameskamp 2012
« Reply #2 on: February 24, 2012, 07:12:57 AM »
Adele Botes gaan ons kamp bywoon en die sang en musiek gedeelte lei.  Wat 'n voorreg.  Dankie Heer!

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5542
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Dameskamp 2012
« Reply #3 on: March 02, 2012, 01:38:01 AM »
Daar isnog 5 plekke vir die kamp oop.  Bespreek vroegtydig.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5542
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Dameskamp 2012
« Reply #4 on: March 05, 2012, 12:53:14 AM »
Kamp vol bespreek. Dankie almal.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5542
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Dameskamp 2012
« Reply #5 on: March 15, 2012, 03:34:33 PM »
Onthou om te bid vir die kamp!!!!