Author Topic: Jeug  (Read 1504 times)

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5542
    • http://www.godspraak.co.za
Jeug
« on: February 02, 2012, 10:33:47 AM »
Prediker 11 v 9  Verbly jou, o Jongeling in jou jeug en laat jou hart jou vrolik maak in die dae van jou jonkheid; en wandel in die weë van jou hart en in die aanskouing van jou oë; maar weet dat God jou oor al hierdie dinge in die gerig sal bring.


Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5542
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Jeug
« Reply #1 on: May 12, 2012, 01:46:21 AM »
Efs 6:1  Kinders, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg.
Efs 6:2  Eer jou vader en jou moeder—dit is die eerste gebod met ‘n belofte—
Efs 6:3  sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde.