Author Topic: Coram Deo Gedagtes  (Read 23243 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9945
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #270 on: February 24, 2020, 09:04:39 AM »
Hoe stiller jy voor God word

Hoe meer kan jy Hom hoor
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9945
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #271 on: May 10, 2020, 04:41:09 PM »
Moet nie ander oordeel oor hulle verlede nie, want jy het nie die pad gestap ie
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9945
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #272 on: June 02, 2020, 10:11:54 PM »
Ek het hierdie gelees, en ja, dit het my laat dink. Psalm 121 vir vandag.... (ook Lenie se gunsteling Psalm saam met Ps 23)

Ek kyk op na die berg wat so stil-stil in my wreld kom staan het. Die berg wat wegkruip in mense se groet en vat en menswees.  Die berg wat vingermerke maak op winkeltrollies en die rakke daar binne leeg koop.  Die berg wat angs en paniek en onsekerheid in mense se harte gaan bre.  Die berg wat wagstaan voor die hospitaal en keer dat geliefdes by 'n hart-se-mens kan uitkom.  Die berg wat 'n wreld se ekonomie met een hand stop.  Die berg wat skole se deure toemaak en lag-lag voor my kerk se hek gaan sit.  Die berg wat bejaardes weerloos laat en hulle bang in hulle huise laat wegkruip.  Die berg wat besighede sluit en gesinne sonder kos laat.  Die berg wat paaie toemaak en 'n hele land se mense in hulle huise injaag.  Ek kyk op na die berg wat so stil-stil in my wreld kom staan het.  Waar sal my hulp vandaan kom?  Wie gaan my help om verby hierdie berg te kom?

My hulp is van die Here wat hemel en aarde gemaak het.  My hulp is van Hom wat die son elke oggend wakker maak en vir die maan s hoe laat hy moet gaan slaap.  My hulp is van Hom wat vir die see 'n lyn in die sand trek, en vir die branders s waar hulle mag breek.  My hulp is van Hom wat die berge in die palm van Sy hand balanseer, Van Hom wat vir die swaeltjie genoeg krag gee om te trek wanneer dit nodig is. My hulp is van Hom wat die Klipspringetjie help om op die rotse te balanseer.  My hulp is van Hom wat weet wat my naam is, wat my hart se bang en onsekerheid ken, wat weet waar ek bly en waar ek wegkruip.  My hulp is van Hom wat die hemel en die aarde en vir my met soveel liefde en sorg gemaak het.

Dit is Hy wat die vliegtuie en die skepe stop, sodat die aarde weer kan asemskep.  Dit is Hy wat horlosies se tyd laat stilstaan, sodat mense weer kan leer om te wees, en nie net om te doen nie.  Dit is Hy wat mense een vir een onder een dak bymekaar maak, en hulle daaraan herinner dat hulle 'n gesin is.  Dit is Hy wat die roetine en gejaag wegvat, en kinderlaggies om'n bordspeletjie laat baljaar.  Dit is Hy wat mense leer om mekaar weer in die o te kyk en te gesels.  Uit die hart uit te gesels.  Dit is Hy wat Sy kerk na mense se huise toe vat, sodat almal Sy Woord kan hoor -  nie net op 'n Sondag nie, maar elke dag.  Dit is Hy wat die boodskap van Hoop sag en stil van een huis na 'n ander oordra.  Dit is Hy wat seker maak dat gesinne weer saam bid en Bybel lees.  Dit is Hy wat die duisende slagoffers wat oorweldig word deur die berg, stil in Sy arms toevou en hulle verseker dat Hy hulle nooit sal los nie.  Dit is Hy wat vir ons ges het dat ons dit in hierdie wreld nie altyd maklik sal h nie.  Dit is Hy wat belowe het dat Hy by ons sal wees - vandag, more, totdat ons vir altyd by Hom gaan bly.

Ek kyk op na die berg wat so stil-stil in my wreld kom staan het.  Wie gaan my help om verby hierdie berg te kom? My hulp is van die Here. Nou en vir altyd.

Amen.

(Katrienkie@2020)
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9945
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #273 on: June 27, 2020, 09:30:38 PM »
Vandag is Mre se Gister - moet nooit iets uitstel om te doen of te s tot mre nie, want dit kan vir ewig te laat wees.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9945
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #274 on: August 20, 2020, 02:58:18 AM »
Moet nie ander oordeel oor hul verlede nie,
want jy het niet die pad gestap nie
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9945
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #275 on: September 23, 2020, 09:53:06 PM »
Moet nooit die kans laat verbygaan om te s, ek is lief vir jou, vir die mense waarvoor jy omgee nie, want mre is dalk nie 'n gegewe nie
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9945
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #276 on: October 01, 2020, 08:44:40 PM »
Dank God vir wat jy het en vertrou Hom vir wat jy benodigde

Susan Olivier
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9945
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #277 on: November 24, 2020, 09:55:03 AM »
'n Verhouding met Jesus Christus is net so min moontlik sonder gebed as posie sonder taal of musiek sonder note
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9945
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #278 on: November 26, 2020, 05:26:35 PM »
Mag die pad vir jou voorspoedig wees, mag jy altyd die wind van agter kry, mag die son wark op jou gesig skyn, die ren sag op jou lande va; en totdat ons mekaar weer sien, mag GOD jou in die holte van Sy hand hou.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9945
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #279 on: January 20, 2021, 09:02:34 PM »
God se tyd vir jou, hang af van jou tyd vir God

Klink dit nie bekend nie Maak klaar!!! ek kan nie laat wees nie, my baas sal my fire, dan sal ons sien waar die geld vandaan kom. Liewe pappa en liewe mamma, ons leer ons kinders van vroeg af met sulke uitlatings om nie tyd vir God te maak nie, om wegkruipertjie met God te speel. Ja, saans moet hulle bid en vir beskerming van God vra, want ons hou mos Bybel lees en bid saans, maar soggens is daardie beskermde God vergete. Maak tyd vir God in al jou we, in jou slaap, in jou opstaan, in elke situasie van die dag. Om God soos n radio te gebruik, gaan God ook laat regeer soos n radio. Hierdie God wat ons dien van soveel beloftes kan nie wag om Sy elke belofte in jou te openbaar nie, maar jy moet die tyd aan Hom gee om dit te doen. Indien God ons moet fire omdat ons nie betyds is vir Sy werke of gewillig nie, sou daar nie genoeg plantasies gewees het om van pappier te maak vir heraanstelings pappiere nie. God neem ons terug elke keer waar jy laat was, waar jy nie gewillig was vir Sy se werke nie. So van die kantlyn af, ek wonder hoe besig is die HR kantoor in die Hemel. Hoe lyk daardie heraanstelings ler van jou by God.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9945
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #280 on: February 02, 2021, 09:53:47 AM »
Moet nooit die kans laat verbygaan om te s, ek is lief vir jou, vir die mense waarvoor jy omgee nie, want mre is dalk nie 'n gegewe nie
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9945
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #281 on: March 12, 2021, 02:04:15 PM »
Sewe dae vol van sonneskyn!
Sewe dae uit God se hand gekry!
Sewe dae om voluit te leef!
Sewe dae om na Jesus te streef!

Week na week na week .........
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9945
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #282 on: March 16, 2021, 08:07:55 AM »
Goeie mre, vanoggend wil ek graag Psalm 91 vir julle gee, gaan lees dit self as jy wil maar Ps 91 s, "Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. God die Vader is, was en sal vir ewig met my en jou wees, hetsy jy Hom toelaat in jou jou lewe. Die satan probeer paniek saai met alles wat wreldwyd gebeur, nie dat ek die 'virus' ligtelik opneem nie maar deur God se genade en gesende hand sal ek en jy Kind van God ook hierdeur kom. Gesende dag vir elkeen van julle en onthou altyd
GOD IS GENOEG.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9945
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #283 on: March 19, 2021, 09:38:05 AM »
*Gedagte vir Vandag:*

"f jy jaag jou drome f
jy jaag iemand anders s'n
die keuse is joune!"
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9945
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #284 on: April 07, 2021, 05:45:30 AM »
Vertrou in STILTE op God

what must be will be NICE n. So al of God ons soos pionne rondskyf op n skaakblad en wanneer jy uitgevang word is dit skaakmat. God het net een doel vir elke mens; n ewige lewe saam met Hom, daardie ewige lewe het reeds begin by jou geboorte. God gee vir een en elk van ons die keuse dat wanneer ons in stilte op Hom vertrou volgens Sy ideale vir ons gestel in die Woord, dan sal Hy elke belofte daarin vir ons nakom. As jy God eerste stel in alles, jou hoop deur Hom in alles stel sal jy agterkom dat die Here jou begeertes van jou hart sal nakom, elkeen van hulle, want jou begeertes gaan ook nie meer dieselfde wees nie. Jou begeertes gaan ooreenstem met dit waarin jy God kan verheerlik. Sannie gaan nie meer die man begeer met die baie geld nie. Nee, sy sal die man soek wat haar sal beskerm deur die bloed van Jesus, n Godsman. Jannie sal ook nie die meisie met die mooi lyf soek nie maar die vrou wat na hom as die hoof van die huis sal hunkering omdat hy regverdig sal heers. Gen 3.16
Pieter Blignaut