Author Topic: Coram Deo Gedagtes  (Read 13763 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9808
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #255 on: January 09, 2018, 10:22:39 PM »
Niemand is goed genoeg of bevoeg genoeg
om namens jou 'n besluit te neem nie
Christenskap is nie 'n geloof nie
maar 'n verhouding tussen jou en die Lewende God
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9808
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #256 on: January 21, 2018, 03:47:05 AM »
Moet nie ander oordeel oor hulle verlede nie

want jy het nie die pad gestap nie
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9808
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #257 on: March 17, 2018, 05:40:58 PM »
GEE OM VIR MEKAAR

Vandag is nog 'n dag aan ons gegee. Wat gaan ons daaromtrent doen? Gaan ons iemand vertel van Jesus? Gaan ons maar net ons eie gang gaan? Hierdie dag is reeds aan ons gegee sodat Sy naam daardeur verheerlik kan word. Ons het vandag 'n kans om daardie keuse te maak sodat iemand wat nog nie van Hom gehoor het nie te vertel van Sy wonderlike liefde en omgee vir ons. Iemand het dit dalk net vandag nodig. Kom ons reik 'n hand van bemoediging, omgee, aanraking uit na 'n persoon toe. Baie keer word onsself daardeur gestig. My gebed is soos daardie liedjie van Leon Ferreira wat se: Here, gee ons weer 'n hart vir hierdie land en sy mense, laat ons waterstrome wees waar droe land, droe woestyn, is. Mag die Here elkeen ryklik seen vandag.

Onthou dat daar 'n direkte verband is tussen jou geluk en jou diensbaarheid. Hoe meer jy bereid is om vir ander te doen, hoe gelukkiger mens sal jy wees.

Psalm 36:6 U geregtigheid is soos die berge van God; U oordele is ‘n groot watervloed. HERE, U behou mense en diere!
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9808
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #258 on: March 30, 2018, 10:32:32 PM »
Die taak wat jy moet verrig is nooit groter as die krag wat jou dra nie
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9808
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #259 on: May 02, 2018, 11:10:58 AM »
Ons word soms tot n stilstand gedwing deur God om ons te keer om nie seer te kry nie.Baie keer word ons kwaad vir God omrede Hy ons tot stilstand dwing. Ons wil altyd ver vooruit hardloop weg van God af. Ons wil alles nou gedoen he en nie geduldig daarvoor wag nie. Ons kry seer en swaer omrede ons vooruit wil hardloop maar God sit soms Sy hand voor ons neer dat ons nie kan vooruit hardloop nie, dis wanneer dit vir my en jou voel niks werk uit op ons tyd nie. Wanneer ons kwaad word, is wanneer God ons bietjie stop. Nie om alles weg te vat nie maar sodat ek en jy by Hom stap.God het reeds ons roetes uitgewerk. Hy weet klaar waar is alles wat ons kan seermaak of waar ons kan afdwaal. Jou omstandighede is nie so groot nie. Stap net saam Hom dan sien jy hoe maklik kom jy deur dit of oor dit. Ons as mens will altyd alles nou gedoen he. God werk anders. Hy het sy eie tyd en dis net die perfekte tyd. Wees gehoorsaam aan Hom. As Hy jou tot n stilstand dwing, weet daar is altyd n rede.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9808
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #260 on: August 20, 2018, 11:18:59 PM »
Moet nooit die kans laat verby gaan om te sę, "Ek is lief vir jou"
vir die mense waarvoor jy omgee nie
want môre is dalk nie 'n gegewe nie
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9808
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #261 on: August 26, 2018, 09:39:10 PM »
Jesus het jou lief nes jy is....

MAAR.....

Hy is te lief vir jou om jou te los nes jy is
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9808
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #262 on: September 02, 2018, 08:47:23 PM »
Jy kan niks aan die verlede verander nie
maar.....
jy kan die huidige mors as jy jou bekommer oor môre
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9808
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #263 on: September 07, 2018, 08:49:58 PM »
Tensy jy die skepping kan skep in 5 dae
is dit miskien nie so 'n goeie idee
on vir God voor te skryf nie
Pieter Blignaut