Author Topic: Coram Deo Gedagtes  (Read 12173 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9626
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #240 on: August 23, 2017, 09:54:51 PM »
Mag die pad vir jou voorspoedig wees,
mag jy altyd die wind van agter kry,
mag die son warm op jou gesig skyn,
die reŽn sag op jou lande val;
en totdat ons mekaar weer sien,
mag GOD jou in die holte van Sy hand hou.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9626
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #241 on: August 26, 2017, 08:38:37 PM »
ONS DIEN 'N WONDERLIKE GOD

            Gaan slaap in die aand met God in jou kop,
             In die oggend staan saam met Hom op
             In die dag stap Hy saam sonder om te kla
             Waar jy nie kan loop, sal Hy jou dra.

             Al jou vrese en behoeftes ken Hy so goed
             as jy val, en nie wil opstaan, gee Hy jou moed
              As jy bly is en lag, jubel Hy saam met jou
              As jy hartseer en bevange is, troos Hy jou
 
              Deur al die seisoene - in winter tot somer
              In die dag en die nag - al is jy 'n dromer
              Gee hy die pas aan wat jy moet loop
              Al voel jy soms ook heeltemal gestroop
 
              Hy is die alfa, die omega, die spil waarom alles draai
              In die donker, sal Hy jou na die lig toe laat draai
              hy beskerm ons en vou ons toe in Sy hande
              Hy vra nie jou taal, God bly groot in alle lande
 
              Ons vra en ons smeek vir hulp en vir raad
              Vir vrede en gesondheid en ook die regte maat
              Maar gesels ons met God in voorspoed en geluk
              Of is Hy net die noodlyn wat ons so gerieflik pluk?
 
              Leef voluit elke dag wat God aan jou gee
              Bly op jou knieŽ waar Hy jou krag kan gee
              Leef so jou drome vir almal om te sien
              Wie jy is, en watter God jy dien.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9626
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #242 on: September 01, 2017, 01:20:58 AM »
Ons dien 'n Wonderlike God

Gaan slaap in die aand met God in jou kop,           
 In die oggend staan saam met Hom op         
 In die dag stap Hy saam sonder om te kla             
Waar jy nie kan loop, sal Hy jou dra.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9626
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #243 on: September 06, 2017, 10:52:27 PM »
As ons nie sonder God kan sÍ Jesus is die Here nie, hoe kan ons in die gees aanbid sonder die krag van die Heilige Gees?
 
Die Heilige Gees moet in ons gees wees sodat ons in staat kan wees om God, wat Gees is, in die gees te aanbid
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9626
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #244 on: September 10, 2017, 10:35:25 PM »
My God is 'n wonderlike God

HY IS 'N WONDERLIKE GOD!
 
GOD IS BY ONS, KOM ONS LOOF HOM! HY KAN DIE ONMOONTLIKE DOEN EN HY HET JOU BAIE LIEF!
 
AL LYK ALLES SO ONMOONTLIK ...AL LYK DIT OF JY IN 'N DONKERTEGEDOMPEL IS... JOU FINANSIES JOU WIL ONDERKRY... AL WIL JOU LIGAAMSPYNE JOU NIE WYK NIE .. AL IS JY FISIES MOEG... SÍ GOD DAT JY DIT ALS IN SY HANDE MOET GEE.... HY KAN DIE ONMOONTLIKE DOEN... AL WAT JY MOET DOEN IS GLO EN VERTROU IN HOM... HY IS VERHEWE BO AL JOU PROBLEME... LAAT HY GROTER EN MEER WORD VANDAG IN JOU LEWE.. GEE HOM 'N KANS....
 
GOD IS BY ONS, KOM ONS LOOF HOM! HY KAN DIE ONMOONTLIKE DOEN EN HY HET JOU BAIE LIEF
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9626
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #245 on: September 18, 2017, 11:30:07 PM »
As ons nie sonder God kan sÍ Jesus is die Here nie, hoe kan ons in die gees aanbid sonder die krag van die Heilige Gees?
 
Die Heilige Gees moet in ons gees wees sodat ons in staat kan wees om God, wat Gees is, in die gees te aanbid
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9626
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #246 on: September 21, 2017, 05:10:15 PM »
Ware egte vriende verdubbel jou vreugde en verdeel jou hartseer
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9626
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #247 on: September 24, 2017, 10:41:58 AM »
God speaks to those who take time to listen, and He listens to those who take time to Pray.
And He is always on my mind forever in my hart.
Amen:
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9626
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #248 on: October 15, 2017, 11:42:06 AM »
A dad is ...

A dad is someone who wants to catch you before you fall but instead picks you up, brushes you off, and lets you try again. A dad is someone who wants to keep you from making mistakes but instead lets you find your own way, even though his heart breaks in silence when you get hurt. A dad is someone who holds you when you cry, scolds you when you break the rules, shines with pride when you succeed, and has faith in you even when you fail... Dad, you're everything a dad should be and some.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9626
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #249 on: October 27, 2017, 09:17:33 PM »
The devil is a liar
 The devil is a liar. You may be going through a tough time right now but God is getting ready to bless you in a way that only He can. Keep the faith. The love of God is like the ocean, you can see its beginning, but not its end..
Pieter Blignaut