Author Topic: Coram Deo Gedagtes  (Read 27077 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9965
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #300 on: November 27, 2021, 08:52:15 AM »
Laat U wil geskied in my lewe
Hoogmoed oor wie jy is, is nie in God se skeppingsdoel vir jou nie. Om te dink dat jy beter as ander is omdat jy n ander talent van God ontvang het om Sy werke op aarde te vervolmaak is hoogmoed. In die hemel is daar nie plek vir hoogmoed nie, so, as jy hoogmoed op aarde beoefen en goed beoefen is dit waar jy ook gaan bly; op aarde. Jy gaan nie deel h aan God se ewigheidsplan nie want dit is nie op aarde nie. Leef nederig, leef Jesus. Jy het net vandag tyd, mre is jy dalk nie hier nie.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9965
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #301 on: November 29, 2021, 04:44:35 PM »
Jy wat nou hier Lees

Jesus het jou lief en gee vir jou om.


Meer as wat jy dink 🦋 Wat ook al in jou lewe gebeur, watter probleme jy ook al in die gesig staar, moet jy nooit vergeet dat jy God se kosbare Kind is en dat Hy jou beter ken as wat jy jouself ken nie.🦋🦋 Skep moed in die wete dat die lewende God elke oomblik met jou is en🦋 Hy sl in jou behoeftes voorsien.🙏En ook ons weet nie hoekom sekere dinge in ons lewe gebeur nie weet net dat jy 'n keuse het moenie dat Ander mense se emosies jou lewe beheer jy doen jy net wat jy kan saam Jesus. ❤️Dankie Here dat U my 'n wil gegee het sodat ek U s'n kan volg ❤️
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9965
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #302 on: December 01, 2021, 05:27:42 AM »
LEWENSLES

Voordat jy vandag iets negatief en afbrekend vir jou medemens te s het
...dink aan iemand wat stom is,

Voordat jy vandag kla oor die slegte smaak van die kos
... dink aan diegene wat niks het om te eet nie,
Voordat jy vandag kla oor 'n geliefde wat nie dink, s en doen soos jy van hulle verwag nie ... dink aan iemand wat by God smeek vir vriende of 'n lewensmaat,
Voordat jy vandag kla oor die ou lewe ..
dink aan 'n kind wat op 'n sterfbed l,
Voordat jy vandag oor jou kinders kla ...
dink aan die wat begeer om 'Mamma' of 'Pappa' te hoor maar nooit die voorreg sal h nie,
Voordat jy vandag baklei oor jou vuil en deurmekaar huis wat iemand nie uitgevee het of waar 'n bed nie opgemaak is nie
... dink aan die mense wat op straat bly of onder rommel skuiling moet soek,
Voordat jy vandag kla oor die afstand wat jy werk toe moet ry
... dink aan iemand wat geen vervoer het en werk toe moet loop,
Voordat jy vandag kla oor jou werk en hoe moeg jy is
... dink aan die werkloses of gestremdes wat 'n werk begeer,
Voordat jy daaraan dink om 'n vinger te wys of te oordeel
... onthou dat nie een van ons sonder sonde en tekortkominge is nie.
Ons moet almal verantwoording doen aan een Skepper,
Wanneer negatiewe gedagtes vandag dreig om jou depressief te laat voel
... Glimlag en Dank God dat jy leef,
Die lewe is 'n geskenk
... leef voluit
Wees Vrolik en Lag sonder ophou
Geniet elke oomblik daarvan
Gee baie liefde
want God het hierdie lewe aan jou geskenk!
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9965
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #303 on: December 04, 2021, 09:17:57 AM »
God is so goed vir my en sen my met soveel goeie dinge!

Dit klink mooi. Tog is dit net n halfpad-waarheid. Is dit dan net die goedgaan en gelukkig-wees wat tel as sening van God? As daar n krisis in jou lewe kom en dit bring jou nader aan God, is dit nie ook n sening nie? n Kosbare vriendin sou oor n maand trou, vier maande gelede los haar verloofde haar soos n warm patat. Sy veg en huil haar o uit vir hierdie verhouding omdat sy hom baie lief het. Hom alles gegee en gebied het, haarself, maar haar Skepper verwaarloos. Vandag drie maande later s sy: Dankie Here vir al die krises tye in my lewe! Soms wanneer jy eerlik sit en kyk na jou krisisse sal jy sien dit is wanneer jy nie optree soos wat Vader jou leer is Sy Woord nie en dan plaas ons Pappa doringtakke in jou pad om jou weer terug tebring na die Paradys, die Tuin van Eeden waar Hy saam met jou in die aandwind kan wandel, waar jy nie nodig het om weg te kruip vir Hom nie, want jy is naak met al jou sondes voor Hom. Die liefdevolle God van ons kan jou net beskerm in dit waarin jy gehoorsaam is.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9965
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #304 on: December 10, 2021, 06:38:32 AM »
Die moeite werd

Geloof vra dinge wat nie altyd maklik kom nie. Soos om op te offer, die minste te wees en kritiek te verduur. Dit kan jou laat vra is dit die moeite werd? Wees verseker die keuse bly joune, maak jy die regte keuse; bly ek in die verhouding waar ek geteister word, gevloek word, geslaan word, verneder word dit vir die beskerming wat die wreldse huis my bied of loop ek uit die verhouding met niks behalwe geloof in my Skepper. Onthou dan die belofte: Wie leef volgens My wil, sal die vrugte daarvan pluk. Ons kry nie want ons glo nie meer in ons Skepper nie. Wanneer het ek en jy God al geloof vir die uitkoms gedurende die krisis.

Alles wat asem het, loof loof die Here!
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9965
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #305 on: December 12, 2021, 10:47:49 AM »
Ek wou vir jou n pad koop wat net afdraand loop, sodat die stap bietjie makliker is; n Kers aansteek wat brand totdat die lig deurbreek dat jy jou nie in die donker bevind nie; n Huisie gee wat grens aan die mooiste see met n tuin wat heeljaar vreugde gee. Maar nou gee ek jou aan God dat Hy jou styf kan vashou want as jy Hom het, dan het jy ALLES!
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9965
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #306 on: December 14, 2021, 05:46:09 AM »
SOEK GOD SE WIL IN GEBED: NOU NOG MEER AS OOIT TEVORE

"Jesus was erens op 'n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, se een van Sy dissipels vir Hom: "Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy volgelinge geleer het" Luk. 11:1

Gebed is die manier waarop ons na God uitreik. Die manier waarop jy kan bevestig dat God Sy leiding aan jou gegee het, is deur gehoorsaam te wees aan wat jy glo Sy wil vir jou lewe is.
Te veel mense soek na leiding en sit dan agteroor en wag vir God om in te gryp, in plaas daarvan om deur gebed en 'n gees van verwagting tot optrede gemotiveer te word.
Namate jou gebedslewe ontwikkel, sal jy ook al hoe meer sensitief word vir dit wat God van jou verwag.
Jy sal vreugde vind in die vervulling van Sy wense.

VERLOSSER, LEER MY DEUR DIE HEILIGE GEES OM TE LUISTER NA WAT U VIR MY WIL SE SODAT EK DEUR GEHOORSAAMHEID U HEILIGE WIL SAL DOEN.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9965
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #307 on: December 17, 2021, 06:21:00 AM »
Jesus se genade

Die genade van Jesus is grensloos. Hy het gekom en alle grense in die Ou Testament afgebreek tussen man en vrou, Jood en Samaritaan deur met die Samaritaanse vrou met n slegte reputasie daarby ook te praat. Danksy hierdie gesprek met hierdie vrou het Jesus haar die eerste sendeling in haar dorp gemaak. Jesus is nie meer op die aarde in liggaam nie, maar Hy het die kerk gebou en elke Sondag het Hy gesprekke met ons regoor die wreld. Gesprekke wat ons ook onder die heidene, die ongelowiges mee kan ingaan en kan gaan verkondig wat ons gehoor het. Dit is hier waar ons Jesus faal, waar daar gesaai is in vlak grond, en wanneer die son opkom verwelk die oes voordat dit ryp is om geoes te word. Indien daar n opname gemaak moet word, sal die helfte wat Sondag in die kerk was nie kan onthou die Maandag  waaroor die preek gegaan het nie. Maar die vraag is hoeveel van die wat onthou, leef daarvolgens en gaan vertel verder in die dorp. Waar is jy? Dalk glad nie in die kerk nie, want dit is mos skeinheiliges daarbinne daar is nie in jou gesaai nie, so dus gaan daar ook nie n oes uit jou wees nie, dus as dit nie die genade van Jesus is nie, is jou voorland nie die hemel nie. Wil jy die kans vat. Waarom beplan so baie van ons, ons eie noodlot.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9965
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #308 on: December 19, 2021, 10:57:55 AM »
Laat jou lewe aan die Here oor

Hoe moedeloos maak dit ons nie wanneer die goddeloses so gereeld die botoon voer en soms ook vir solank! Moet ons ons lewens inrig volgens die wysheid  wat die wreld van ons tyd aanbied, of moet ons leef volgens die dwaasheid van die evangelie? God het orde in Sy skepping ingebou, n manier waarop dinge werk. Hierdie rels is die Woord van God. Wanneer jy daarby hou werk dinge uiteindelik vir jou reg uit; wanneer jy teen hierdie orde van God ingaan , loop jy jou uiteindelik vas. Dus: Die goddelose se uiteinde is ellende; die gelowige se toekoms is vol sen. Slim vang sy baas of jy dit wil glo of nie. Wees geduldig in die wysheid van die evangelie van God; jou uitkoms is gouer as wat jy dink. God kom nog altyd Sy beloftes na as jou geloof jou daardeur kan dra.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9965
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #309 on: December 27, 2021, 10:22:43 PM »
Onthou, as jy voor struikelblokke te staan kom, dat die Here altyd by jou is en dat jy dalk op die manier nog nader aan Hom kan kom.   

Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9965
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #310 on: January 07, 2022, 10:05:33 AM »
God het Sy liefde aan die kruis bewys. Toe Christus daar gehang het, gebloei en gesterf het, was dit God wat aan die wreld ges het: Ek het jou lief - Billy Graham
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9965
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #311 on: January 10, 2022, 08:20:05 AM »
Wat ook al vandag met jou gebeur, watter las jy ook al moet dra, vertrou met jou hele hart op God.   

Spreuke 3:7 Wees nie wys in jou eie o nie; vrees die HERE, en wyk af van die kwaad
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9965
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #312 on: January 28, 2022, 09:55:10 AM »
Deur wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het, het ons 'n permanente teenwoordigheid van God in ons lewe ontvang 💕
Pieter Blignaut