Author Topic: Coram Deo Gedagtes  (Read 12321 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9654
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #210 on: July 16, 2015, 07:59:58 AM »
Die verstand het 'n duisend liggies en die hart maar een, tog gaan die lig van die lewe, saam met gebrek aan liefde heen - F W Bourdillon
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9654
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #211 on: August 28, 2015, 12:51:03 PM »
Gebed kan jou lewe verander

Gebed kan jou lewe verander, en die boodskap kom uit Markus 9:27 en Matteus 15:28 Kom ons verootmoedig ons voor God en plaas onsself voor Sy voete neer en leef in Sy teenwoordigheid, want dit is waar ek graag saam met elkeen wat nou hier lees wil wees, in die teenwoordigheid van God. Kom ons sluit ons o in diepe afhanklikheid en gebed voor God.

Hemelse Vader,
Vir u wonderlike Woord loof ons U, elke dag praat U met ons deur U Woord, verseker U ons van U liefde vir ons, leer U ons hoe om te lewe en wys U ons sondes in ons uit. Wil U vir ons die genade gee om ook met ander oor U Woord te praat en as dit U wil is, dat hulle ook U Woord sal liefh. Dankie dat U Woord ook vir elkeen van ons n lig in die pad is en die lamp wat ons weg aanwys.
Here, skenk ons die genade om U Woord ook in ons harte te bre, sodat wanneer ons hartseer is dit ons sal troos, wanneer ons moedeloos is dit vir ons moed sal gee en ons sal leer hoe ons elke oomblik van elke dag U moet loof.
Skenk aan ons die insig om U Woord te verstaan en elke dag volgens U voorskrifte te sal lewe. Leer en wys ons hoe om aan U beloftes vas te hou. Gee U o Here, dat ons elke dag ons lewe so sal leef, dat dit n antwoord op U Woord sal wees. AMEN
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9654
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #212 on: September 17, 2015, 10:23:18 AM »
Die nag het 'n duisend liggies en die dag maar een
tog gaan die lig van die helder wreld
saam met die sonstrale heen
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9654
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #213 on: October 09, 2015, 12:33:53 AM »
Dankie Here vir klein dingetjies wat ons gereeld ontvang

die dinge waarvoor ons nie bid

wat ons ag hulle nie van belang

- Helen Steiner Rice -
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9654
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #214 on: November 10, 2015, 12:11:07 PM »
God is 'n baken, helder en kalm
ons toring se lig wat in die nag talm
sterke vesting van verhewe krag
wat ons help deur selfs die donkerste nag
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9654
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #215 on: November 13, 2015, 09:09:18 AM »
As jy kla word jy deur mense vermy
maar as jy glimlag verbly hul hul daaroor
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9654
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #216 on: November 20, 2015, 11:31:16 AM »
Glo in God
dan sal die haas,
geskarel en lawaai van die lewe
nooit ooit jou innerlike vrede
verwaai nie
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9654
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #217 on: December 18, 2015, 08:39:54 AM »
Liefde die Emosie

God is liefde Liefde is nie net n emosie nie, dit is selfs meer as n keuse. Dit is onvoorwaardelike lojaliteit, blinde verbondheid aan die wat die voorwerp van jou liefde is. Liefde is n gebod, n bevel van God. Liefde raak sigbaar in die dade van omgee en diens aan elkeen wat oor jou pad kom en nie net n keuse wat jy maak nie, dit is onvoorwaardelik, dit is God wat totaal oorneem in die situasie. Liefde is n emosie wat net in gedrag erken word. n Mens het lief. Daar is net Een wat hierdie emosie is: God, God is liefde. As jy nie elke mens wat in aanraking met jou kom met liefde kan behandel nie kan jy nie in diens van Vader wees nie. As jy uitsoek liefde gee is jy nie in diens van Vader nie, jammer, jy is in diens van satan. Uitsoek liefde is n eie-ek liefde, n liefde van oordeel, n liefde van hoogmoed.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9654
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #218 on: January 15, 2016, 10:43:00 AM »
Die son kan skyn en die voltjies kan sing

maar

as jy altyd die slegste soek sal jy nooit vreugde vind
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9654
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #219 on: April 06, 2016, 07:06:09 PM »
Inperkings as christen

Die poort wat na die lewe lei is nou en die pad daarheen smal, en die wat dit kry, is min. Hierdie woorde uit die Woord en ook die wortel is bitter maar die vrug is soet is alles aanduidings dat om christen te wees is nie maklik nie. Ons is alewig besig om God se doel vir ons op aarde te bevraagteken wanneer daar struikelblokke in ons pad kom, wanneer daar inperkings is. Wanneer satan ons op die bre pad het en God ons weer moet terug bring na die nou pad is daar snoei-werk nodig. Almal val onder een sambril. Op hierdie smal pad kan jy nie meer voortsnel soos op die bre pad nie. Daar is snelstrikke op die smalpad, bly binne die spoed beperking as jy veilig by jou eindbestemming wil kom. God pas die wette op die smal pad noukeurig toe, jy is nie uitgesluit nie.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9654
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #220 on: May 05, 2016, 11:39:58 PM »
Elke dag is n geskenk uit God se hand, soos n skatkis wat jy oopmaak om daaruit te put...lig die deksel en tel jou seeninge een vir een ..

PSALM 23
DIE HERE IS MY HERDER
ek kom niks kort nie.
Hy laat my rus in groen weivelde
Hy bring my by waters waar daar vrede is
Hy gee my nuwe krag
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9654
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #221 on: May 13, 2016, 08:46:05 AM »
Leef en laat leef

Die geheim om te leef is Jesus. Om dinge oor te sien om vrede te bewaar is nie die manier om te lewe nie. Wanneer mense, of dit jou lewensmaat, jou ouers, jou kinders of selfs jou vriende of vyande is wat jou minder ag as wat God jou ag en jy stil bly om die vrede te bewaar is jy nie besig om te lewe nie. Dit is maklik om die nou se oordeel deur mense hor te ag as die  hiernamaals se oordeel deur n regverdige God. God se oordeel is n twee snydende swaard. Wanneer ons stil bly en onreg laat verby gaan, gaan jy net so hard geoordeel word as die persoon wat die onreg doen; hy vir die onreg wat hy doen en jy vir die onreg wat jy toelaat. Staan op vir wat reg is, God sal jou daarin beskerm.  Die lewe op aarde is van verbygaande aard, maar die lewe hierna saam met Jesus is vir ewig. Waar en deur wie wil jy geoordeel word?
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9654
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #222 on: August 24, 2016, 11:29:21 PM »
AMEN EN AMEN

PRYS SY GROOT EN HEILIGE NAAM VAN NOU AF TOT IN EWIGHEID


CORAM DEO JESU
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9654
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #223 on: October 12, 2016, 07:18:08 AM »
Ek en jy kan maar redeneer net soos wat ons wil, maar as ons nie ons kant in iets bring nie, dan gaan ons niks kry nie, ook nie die ewige lewe nie. Om die ewige lewe te ontvang moet ons die tydelike; die wreld afsterwe. Ons, ek en jy het nodig om ons te weerhou om buite of onder die wette te leef, hetsy dit Moses of selfs die regering van die dag se wette is. Jesus Christus het ons bo die wet kom plaas, want die wat in Hom glo kom die wette na wat daar gestel is sodat ons nie veroordeel kan word nie en dit geen vashou plek op ons in ons geestelike lewe het nie. Maak dus klaar met die denke dat ons beter is as ander net omdat jy deur die genade van Jesus Christus gered is, want ek en jy is nie, want as ons sondig onder die wet, gaan ons ook onder die wet geoordeel word, omdat n kind van die Here nie die begeerte het om iets te doen wat die Here nie sal doen nie. Opb 19:11  Toe het ek die hemel geopend gesien; en daar was n wit perd, en Hy wat daarop sit, word genoem Getrou en Waaragtig, en Hy oordeel en voer oorlog in geregtigheid.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9654
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #224 on: October 26, 2016, 06:55:04 AM »
Romeine 1:17 "In die evangelie kom juis tot openbaring dat God mense van hulle sonde vryspreek enkel en alleen omdat hulle glo."

Die mens hunker na gemeenskap met God en vra die vreugde, vrede en geestelike krag wat uit so 'n verhouding voortvloei. Ons mag van hierdie hunkering onbewus wees, maar ons ontevredenheid en rusteloosheid is 'n aanduiding dat dit wel bestaan.
Omdat ons met ons bestaan ontevrede is, is ons dikwels op 'n soektog wat ons self nie altyd verstaan nie. Ons soek na iets of iemand, maar is onbewus daarvan dat ons heimwee eintlik na God is.
Daar kan geen ware sukses in 'n mens se geestelike lewe wees terwyl jou ver- houding met God verwaarloos word nie. As God 'n sekondre plek in jou lewe inneem, sal daar noodwendig frustrasie en teleurstelling volg. Dis alleen wanneer jou lewe op Jesus Christus gerig is dat dit volkome word wat God bedoel het dat dit sal wees.
Die mens kn God ken en met Hom versoen raak. Dit word bereik deur verlossing in Christus aan te neem en Hom die heerser oor jou lewe te maak. Deur Hom in die geloof aan te neem groei jy tot geestelike volwassenheid.
Pieter Blignaut