Author Topic: 'n Vriend  (Read 1668 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9965
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
'n Vriend
« on: October 07, 2008, 10:37:31 AM »
Van al die Hemelse geskenke
Wat sterflike mense kan aanbied
Watter kosbare skat in die węreld
Kan opweeg teen 'n vriend?

--Nicholis Grimald--
Pieter Blignaut