Author Topic: Coram Deo Gedagtes  (Read 11858 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9606
    • http://www.godspraak.co.za
Coram Deo Gedagtes
« on: December 11, 2011, 02:53:27 PM »
Die Here laat als vir 'n rede gebeur, spyt kom nie te laat nie, spyt was 'n lewens les
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9606
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #1 on: December 26, 2011, 09:54:26 PM »
Vandag is Môre se Gister - moet nooit iets uitstel om te doen of te sę tot môre nie, want dit kan vir ewig te laat wees.
« Last Edit: December 26, 2011, 10:01:55 PM by Coram Deo »
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9606
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #2 on: December 29, 2011, 08:32:59 AM »
Ware egte goeie vriende verdeel jou hartseer en verdubbel jou vreugde
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9606
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #3 on: December 30, 2011, 10:44:50 AM »
Niemand is goed genoeg of bevoeg genoeg om namens jou 'n besluit te neem nie
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9606
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #4 on: December 30, 2011, 11:26:44 PM »
As jy kla word jy deur mense vermy, maar as jy glimlag verbly hul hul daaroor
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9606
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #5 on: December 31, 2011, 12:17:23 AM »
Glo in God - dan sal die haas, geskarel en lawaai van die lewe nooit ooit jou innerlike vrede verwaai nie
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9606
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #6 on: January 02, 2012, 12:15:51 AM »
Die son kan skyn en die voëltjies kan sing, maar as jy altyd die slegste soek, sal jy nooit vreugde en geluk vind
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9606
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #7 on: January 05, 2012, 01:05:43 PM »
Christenskap is nie 'n geloof nie, maar 'n lewende verhouding tussen jou en God
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9606
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #8 on: January 08, 2012, 09:23:39 PM »
As jy dink jy is volmaak --- probeer bietjie op water loop!!!
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9606
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #9 on: January 09, 2012, 08:54:49 AM »
As GOD jou medevlieënier is -- ruil plekke met HOM!!
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9606
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #10 on: January 10, 2012, 07:13:58 AM »
Onthou : 'n Dag wat met gebed omsoom is, sal nie uitrafel nie
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9606
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #11 on: January 11, 2012, 10:32:16 AM »
Die taak wat jy moet verrig, is nooit groter as die krag wat jou dra nie
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9606
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #12 on: January 17, 2012, 12:27:57 AM »
Waardeer elke dag wat jy kry, want dit is net genade!
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9606
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #13 on: January 18, 2012, 08:26:39 AM »
Glo dat daar nog goedheid en minsaamheid in die mens is ten spyte van al die pyn en smart, skyn die LIG van Jesus nog al die tyd
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9606
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo Gedagtes
« Reply #14 on: January 24, 2012, 01:58:39 AM »
Onthou dat môre nog baie vęr wag, terwyl kommer jou vreet, is daar iets wat jy vergeet - jy verloor vandag
« Last Edit: January 31, 2012, 09:04:45 PM by Coram Deo »
Pieter Blignaut