Author Topic: DANKIE  (Read 1620 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9965
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
DANKIE
« on: November 19, 2011, 04:30:53 PM »
Kom ons begin elke dag met DANKIES,
DANKIE vir ons dierbare geliefdes,
DANKIE vir nog 'n pragtige dag,
DANKIE dat ons kan lag,
DANKIE dat ons helende trane kan huil,
DANKIE dat ons kan werk,
DANKIE vir 'n Vader se genade,
DANKIE vir 'n kosbaar maat om hierdie boodskap na te stuur.
Ek waardeer jou! Xx
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9965
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: DANKIE
« Reply #1 on: December 04, 2011, 10:12:57 PM »
Jesus lief jou;
Voel dit ook soms vir jou of jy teen die plafon vas bid, dit is reg en presies net wat dit is 'n gevoel.
Toe God jou beplan het het God die Heilige Gees in jou geplaas.
God is Drie Enig, daarom is die God deur middel van die Heilige Gees ten alle tye in JOU teenwoordig.
Dit is egter jy wat die keuse moet maak of jy jou gaan lei deur Hom of nie.....leef binne die reels van God soos dit in die Bybel uit een gesit is.
Pieter Blignaut