Author Topic: Blikkies  (Read 34464 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9945
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #510 on: November 26, 2020, 05:28:04 PM »
Pappa Vader, baie dankie vir hierdie dag, dankie dat U U hand van beskerming oor ons gehou het
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9945
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #511 on: January 20, 2021, 09:05:45 PM »
Vader, ek kom en ek loof en prys U grootte Naam vir alles wat ek so onverdiend uit U Vader hand ontvang het. Dankie vir die pragtige vrou wat U op my pad gebring het wat my eensaamheid kom verlig het en saam met my die pad gaan stap
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9945
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #512 on: February 02, 2021, 09:56:27 AM »
Baie dankie Pappa vir hierdie nuwe dag. Ek het U lief
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9945
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #513 on: March 12, 2021, 02:07:40 PM »
DANKIE KONING JESUS
Dankie is die woord wat in my hart opkom
As ek in stilte in gebed voor U neerkniel
Al kan dankie nie in woorde my gevoel beskryf
Wat ek in my dra vir die redding van my siel
Ek s dankie, Koning Jesus, dat U s goed voorsien
Al my nood het ek lank reeds aan U vertel
In die nag is my versugtinge aan U bekend
In die mre wag ek net op U bevel
   En ek sal my hele lewe elke dag vir U kom dankie s
   In U sal ek blydskap h, op U al my laste l
   U vul my met nuwe krag om elke dag te doen wat U wil h
   Vir al U liefde, Heer, wil ek net dankie s
Ek is net n doodgewone mensekind
Iewers in die wreld waar ek leef
Dit bly vir my n wonder dat U aan my dink
Ek is wonderbaarlik in U raadsplan ingeweef
Dankie Vader, dat ek maar net U kind kan wees
Geen verdienste kan U by my ooit vind
U genade in Jesus is vir my genoeg
Deur U Seun se bloed is ek vir ewig aan U gebind