Author Topic: Blikkies  (Read 34947 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #510 on: November 26, 2020, 05:28:04 PM »
Pappa Vader, baie dankie vir hierdie dag, dankie dat U U hand van beskerming oor ons gehou het
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #511 on: January 20, 2021, 09:05:45 PM »
Vader, ek kom en ek loof en prys U grootte Naam vir alles wat ek so onverdiend uit U Vader hand ontvang het. Dankie vir die pragtige vrou wat U op my pad gebring het wat my eensaamheid kom verlig het en saam met my die pad gaan stap
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #512 on: February 02, 2021, 09:56:27 AM »
Baie dankie Pappa vir hierdie nuwe dag. Ek het U lief
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #513 on: March 12, 2021, 02:07:40 PM »
DANKIE KONING JESUS
Dankie is die woord wat in my hart opkom
As ek in stilte in gebed voor U neerkniel
Al kan dankie nie in woorde my gevoel beskryf
Wat ek in my dra vir die redding van my siel
Ek s dankie, Koning Jesus, dat U s goed voorsien
Al my nood het ek lank reeds aan U vertel
In die nag is my versugtinge aan U bekend
In die mre wag ek net op U bevel
   En ek sal my hele lewe elke dag vir U kom dankie s
   In U sal ek blydskap h, op U al my laste l
   U vul my met nuwe krag om elke dag te doen wat U wil h
   Vir al U liefde, Heer, wil ek net dankie s
Ek is net n doodgewone mensekind
Iewers in die wreld waar ek leef
Dit bly vir my n wonder dat U aan my dink
Ek is wonderbaarlik in U raadsplan ingeweef
Dankie Vader, dat ek maar net U kind kan wees
Geen verdienste kan U by my ooit vind
U genade in Jesus is vir my genoeg
Deur U Seun se bloed is ek vir ewig aan U gebind
   En ek sal my hele lewe elke dag vir U kom dankie s
   In U sal ek blydskap h, op U al my laste l
   U vul my met nuwe krag om elke dag te doen wat U wil h
   Vir al U liefde, Heer, wil ek net dankie s
   En ek sal my hele lewe elke dag vir U kom dankie s
   In U sal ek blydskap h, op U al my laste l
   U vul my met nuwe krag om elke dag te doen wat U wil h
   Vir al U liefde, Heer, wil ek net dankie s
   Vir al U liefde, Heer, wil ek net dankie s
   Vir al U liefde, Heer, wil ek net dankie s
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #514 on: June 28, 2021, 08:16:53 PM »
Pappa Vader,
Vanoggend kom ons met ootmoed in ons harte na U toe om te s, baie baie dankie dat U ons deur hierdie virus en isolasie tydperk gedra het,
dat ons hierdie bose virus in U Naam kon beveg en heel anderkant kon uitkom,
dat ons elke oomblik van elke dag U teenwoordigheid kon aanvoel en ervaar, maak nie saak hoe ons gevoel het nie,
dat ons vir hierdie aaklige storm in ons lewe kon wys hoe GROOT ons GOD is,
ons loof en prys U grote Naam en eer U daarvoor.
Ons het net opnuut weer ervaar

GOD IS GENOEG.

Amen en Amen
Pieter Blignaut