Author Topic: Blikkies  (Read 30715 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9908
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #495 on: April 19, 2018, 06:53:35 PM »
dankie Pappa Vader vir die pragtige dogtertjie wat U aan ons geleen het
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9908
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #496 on: August 20, 2018, 11:16:41 PM »
Dankie Vader, dat U in hierdie laaste 4 weke met ons was, veral met Lenie waar sy weer twee keer in die hospitaal en teater was om die are na die hart op te maak sodat hulle kan dialise doen, dankie dat U haar ook hierdeur gedra het
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9908
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #497 on: September 02, 2018, 08:49:57 PM »
dankie vir U genade
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9908
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #498 on: December 17, 2018, 11:16:04 PM »
dankie Pappa Vader dat dit beter met Lenie gaan
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9908
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #499 on: November 05, 2019, 09:31:17 PM »
Dankie Pappa Vader vir al U seeninge, alle eer en lof aan U
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9908
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #500 on: November 20, 2019, 06:45:27 AM »
dankie vir die nuwe dag en vir die gawe om te sien , te ruik en te ervaar
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9908
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #501 on: May 10, 2020, 04:44:43 PM »
Dankie Vader vir U goedheid, dankie dat U ons steeds dra na Lenie se vertrek na haar hemel woning, dit sal móre 7 maande wees. Dankie dat U dit vir ons makliker gemaak het om te aanvaar deur slegs op U Woord te vertrou
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9908
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #502 on: June 02, 2020, 10:24:09 PM »
Dankie Pappa Vader dat U ons tot nou  deur hierdie onzeker tyd gedra het, wees asb met die wat wel die virus opgetel het en positief is, raak hulle aan met U hand van genezing maar Here raak ook die aan wat die strijd teen die virus verloor het soos Anette se niggie se man vanmiddag en die niggie is ook positief, staan asb die gezin en familie by in die tyt

AMEN en  AMEN
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9908
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #503 on: June 27, 2020, 09:31:56 PM »
PAPPA VADER, EK KAN NET DANKIE SE VIR U GROOT GENADE EN LIFDE
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9908
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #504 on: July 16, 2020, 04:27:48 AM »
Dankie Here vir hierdie nuwe dag, dankie dat ons U wonderwerk kan sien en ervaar, ons loof U daarvoor
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9908
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #505 on: August 20, 2020, 02:53:11 AM »
Baie dankie vir hierdie nume dag deur U aan ons geskenk
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9908
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #506 on: September 19, 2020, 10:55:49 PM »
Dankie Vader vir U liefde en groot Genade, skenk ons U Seun môre op hom te loof en te eer
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9908
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #507 on: September 23, 2020, 10:03:50 PM »
Dankie my Vader vir hierdie awesome dag wat U by ons lewes gegee het, ek loof en prys U daarvoor
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9908
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #508 on: October 01, 2020, 08:48:41 PM »
Vader, dankie vir hierdie dag wat U aan ons geskenk het saam met alles wat ons kon doen en sien en ervaar, wees asb so ook met elkeen van ons deur hierdie donker nag
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9908
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #509 on: November 24, 2020, 09:56:27 AM »
Pappa Vader, baie dankie vir U liefde en genade so onbeskryflik groot, dankie dat U vir Lizette in my lede ingebing het, wat 'n groot geskenk uit U hand
Pieter Blignaut