Author Topic: Blikkies  (Read 27119 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9852
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #495 on: April 19, 2018, 06:53:35 PM »
dankie Pappa Vader vir die pragtige dogtertjie wat U aan ons geleen het
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9852
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #496 on: August 20, 2018, 11:16:41 PM »
Dankie Vader, dat U in hierdie laaste 4 weke met ons was, veral met Lenie waar sy weer twee keer in die hospitaal en teater was om die are na die hart op te maak sodat hulle kan dialise doen, dankie dat U haar ook hierdeur gedra het
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9852
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #497 on: September 02, 2018, 08:49:57 PM »
dankie vir U genade
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9852
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #498 on: December 17, 2018, 11:16:04 PM »
dankie Pappa Vader dat dit beter met Lenie gaan
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9852
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #499 on: November 05, 2019, 09:31:17 PM »
Dankie Pappa Vader vir al U seeninge, alle eer en lof aan U
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9852
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #500 on: November 20, 2019, 06:45:27 AM »
dankie vir die nuwe dag en vir die gawe om te sien , te ruik en te ervaar
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9852
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #501 on: May 10, 2020, 04:44:43 PM »
Dankie Vader vir U goedheid, dankie dat U ons steeds dra na Lenie se vertrek na haar hemel woning, dit sal móre 7 maande wees. Dankie dat U dit vir ons makliker gemaak het om te aanvaar deur slegs op U Woord te vertrou
Pieter Blignaut