Author Topic: Blikkies  (Read 19544 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9771
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #480 on: August 07, 2017, 10:45:28 PM »
dankie Vader vir 'n heerlike naweek en 'n lekker dag
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9771
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #481 on: August 09, 2017, 07:30:11 AM »
dankie vir genade onbeskryflik groot
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9771
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #482 on: August 26, 2017, 08:43:21 PM »
dankie vir nog 'n heerlike Godgewe dag
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9771
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #483 on: September 01, 2017, 01:22:01 AM »
dankie Vader vir my 1ste maand as pensioenaris, dat U ons deur hierdie maand gedra het
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9771
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #484 on: September 06, 2017, 11:00:04 PM »
dankie Vader vir genade onbeskryflik groot
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9771
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #485 on: September 21, 2017, 05:57:28 PM »
DIT IS MET BORRELENDE BLYDSKAP EN DANKBAARHEID DAT ONS VANDAG KAN STILSTAAN BY DIE GROOT EK IS. DIT IS SUIWER GENADE. HALLELUJAH!
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9771
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #486 on: October 27, 2017, 09:18:10 PM »
baie dankie vir U genade en beskerming
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9771
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #487 on: November 29, 2017, 09:41:41 PM »
dankie vir die reŽn wat U oor ons uitgestort het
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9771
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #488 on: December 02, 2017, 08:53:49 PM »
Dankie Here vir die lieflike reŽn wat geval het
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9771
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #489 on: December 21, 2017, 12:52:37 AM »
dankie dankie dankie dankie
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9771
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #490 on: January 01, 2018, 11:01:15 PM »
Pappa Vader,
Dankie vir ʼn nuwe jaar met nuwe uitdagings.
Dankie dat U steeds U hand na my uitreik om die pad saam met my te stap.
Amen.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9771
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #491 on: January 21, 2018, 03:51:25 AM »
Dankie Pappa Vader dat Lenie so beter is en dat sy dalk vandag kon huistoe kom, dankie dat U U hand van genesing oor haar gehou het

Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9771
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #492 on: March 17, 2018, 05:15:39 PM »
Dankie Here vir die milde reŽn wat u oor ons uitgestort het
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9771
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #493 on: March 20, 2018, 10:20:22 PM »
Dankie Pappa Vader vir hierdie mense in my lewe, ek eer U daar

Dit is my voorreg om sulke kinders soos julle te he,

al krap dit soms bietjie verander dit nie my liefde en respek vir julle nie.

Ek is bitter baie lief vir julle almal, ook vir elke bietjie bystand,

al is dit net om soms 'n koeldrank of iets af te laai voor julle huistoe gaan,

ongeag die tyd of 'n telefoon oproep of Whatts App net om te hoor of alles reg is.

Groot waardering daarvoor

luv u guys. Bella, Deon, Jo, Lida-marie en dan my twee babies, Durandt en Amy-ann,

vir wie ek oneindig baie lief het.


Dan die punt van my hart, Lenie,

wie ek sedert ek haar die 1ste keer gesien het, 45 jaar gelede en geweet het dat dit my engel van Pappa Vader is wat my lewe saam met my sou deel,

vir jou het ek die wÍreld se respek en bitter baie lief want jy is 'n voorbeeld van God se liefde ongeag alles waardeur jy veral die laaste 5 jaar deurgemaak het

en ongeag nog steeds positief bly en elke dag met die genade van Vader aanpak al is dit hoe moeilik vir jou,

bly jy dankbaar vir Sy genade vir nog 'n dag, ek salueer jou vrou van God.

AMEN EN AMEN

SHALOM

Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9771
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Blikkies
« Reply #494 on: March 30, 2018, 10:38:42 PM »
Dankie Here vir die milde reŽn wat u oor ons uitgestort het
Dankie dat U ook vir my aan die kruis gesterf het
Dankie dat ek ook nou deur U bloed verlos is
Pieter Blignaut