Author Topic: Hoe werk die onderwerp?  (Read 1379 times)

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Hoe werk die onderwerp?
« on: September 19, 2011, 08:38:12 AM »
Hierdie vervang nie die getuienis nie.  Disnet om ons te herinner dat die Here voorsien en HY sorg. Kort en kragtig.  Jy pos onder jou eie hofie wat jou naam dra al die mooi goed wat in jou lewe gebeur.  Sommer so in een sinnetjie.  Soos dankie vir die genade van werk.  Dankie vir my kinders .  Enige iets waarvoor jy dankie wil sÍ.  Later sal daar soveel wees dat ons dit net kan lees wanneer ons donker dae beleef en kan weet ons het baie seŽninge. 
« Last Edit: September 20, 2011, 12:48:57 AM by mielie »