Author Topic: Blikkies  (Read 34951 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Blikkies
« on: September 29, 2011, 09:49:26 PM »
Pappa, dankie vir alles wat U vir my doen en gee. Dankie vir Lenie en die kinders wat U aan my geleen het, U het geweet wie om my lewe mee deel. Ek is baie lief vir U
« Last Edit: September 29, 2013, 09:56:08 AM by Blikkies »
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo
« Reply #1 on: October 01, 2011, 02:14:21 PM »
Pappa, baie dankie vir die nuwe dag, dankie vir die teken van reŽn in die lug, dankie vir die kinders wat hier is. Ek het U baie lief
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo
« Reply #2 on: October 02, 2011, 09:27:26 PM »
Pappa, baie dankie dat U vir Isabel 32 jaar gelede in ons sorg geplaas het, dankie vir die vertroue in ons om haar vir U groot te maak. Ons eer U daarvoor
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo
« Reply #3 on: October 05, 2011, 12:06:37 AM »
Pappa Vader, dankie vir die dag wat verby is. Dankie dat weereens van U genade kon leef. Ek bemin U met my hele hart, siel en verstand
« Last Edit: October 06, 2011, 11:57:09 AM by Coram Deo »
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo
« Reply #4 on: October 06, 2011, 11:56:45 AM »
Dankie Pappa vir hierdie mooi dag
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo
« Reply #5 on: October 06, 2011, 09:53:40 PM »
Dankie Pappa, dat ek nie veel skade oorgehou het van die beroerte in my oog nie. Dankie dat U vir Kobus op my pad laat kom het om dit reg te behandel. Ek eer U daarvoor.
Pieter Blignaut

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo
« Reply #6 on: October 10, 2011, 01:07:57 AM »
Dankie Pappa, dat ek nie veel skade oorgehou het van die beroerte in my oog nie. Dankie dat U vir Kobus op my pad laat kom het om dit reg te behandel. Ek eer U daarvoor.

Sterkte wanneer het dit gebeur! Of is dit dieselfde oog as die vorige keer?

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo
« Reply #7 on: October 11, 2011, 12:43:14 AM »
hallo, dit is nog dieselfde oog, maar deur Pappa se genade lyk dit asof Dr Kobus betyds op Sy woord gereageer het en die skade tot die mimimum beperk kon kry, die aar is weer oop en die bloedvloei verbeter elke dag en die swelse is so te se normaal. Prys Pappa Vader se Naam
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo
« Reply #8 on: October 14, 2011, 09:11:32 AM »
Dankie Pappa vir al U genade en liefde. Ek lief U
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo
« Reply #9 on: October 15, 2011, 12:11:09 AM »
Pappa Vader, dankie vir hierdie pragtige dag wat verby is. Het U lief
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo
« Reply #10 on: October 17, 2011, 12:09:30 AM »
Dankie Pappa vir hierdie dag, dankie dat ons dit kon deel met vriende en familie. Dankie dat ek U my Pappa Vader mag noem
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo
« Reply #11 on: October 18, 2011, 07:20:00 AM »
Pappa, baie dankie vir hierdie lieflike nuwe dag wat U aan my geskenk het. Ek het U baie lief
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo
« Reply #12 on: October 19, 2011, 09:29:09 AM »
Dankie Pappa Vader dat Lenie vanoggend bietjie beter voel
Amen
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo
« Reply #13 on: October 21, 2011, 08:18:05 AM »
Baie dankie Pappa vir hierdie nuwe dag. Ek het U lief
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9952
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Coram Deo
« Reply #14 on: October 23, 2011, 09:02:09 PM »
Dankie Pappa Vader, vir die mooi dag, dankie vir Durandt wat soveel vreugde vir ons bring
Pieter Blignaut