Author Topic: Mielie  (Read 13559 times)

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #300 on: December 23, 2012, 01:11:18 AM »
Here terwyl e lhier dankie se virluukses is daar ander wat honger is.  Gee my n oop oog om dit raak te sien.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #301 on: December 23, 2012, 11:37:21 PM »
Dankie Heer vir U genade en datons vandag kos kon gaanafgee by ons siek en honger mense,

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #302 on: December 26, 2012, 12:21:33 AM »
Heerom te deel is soveel beter as om te ontvang.  dankie vir U liefde genade en vergifnis.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #303 on: December 27, 2012, 12:31:28 AM »
DIe boom is opgesaag en weggery en die heining is amper heeltemal herstel.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #304 on: December 28, 2012, 12:13:51 AM »
Pappa vader dankie vir u liefde en dat U my nooit los nie al lyk alles hoe donker.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #305 on: December 29, 2012, 10:51:17 PM »
Dankie Heer by U is ek nie second best nie.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #306 on: December 31, 2012, 09:32:55 AM »
LIewe Vader, As ek na al die dankies van die jaar kyk weet ek net , U het U hand oor my gehou elke oomblik van die jaar.  U het my bewaar selfs toe my voete op vreemde paaie geloop het, het  U het my nooit ver van U af laat gaan nie al moes U soms saamgaan.  Hou my vas Here Jesus Hou my vas My lewe net aan U.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #307 on: February 12, 2013, 12:57:40 AM »
en uiteindelik Pappa Vader is ek weer hier.  Eintlik is dit te laat en ek is nog nie gesond nie maar dankie Pappa vir U hand van genade.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #308 on: February 14, 2013, 12:03:14 AM »
Gister het ek amper gedink alles is verby maar toe bly U by my dankie Heer.