Author Topic: Mielie  (Read 13557 times)

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #30 on: November 09, 2011, 01:05:02 AM »
Dankie vir elke dag wat U my pa spaar!

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #31 on: November 10, 2011, 07:30:34 AM »
Dankie Here dt Eric se operasie 'n sukses was.  wees saam met hom asb.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #32 on: November 12, 2011, 01:11:59 AM »
Dankie Heer dat dit lyk asof my Pa sommer baie beter is.  U naam sy geloof!

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #33 on: November 14, 2011, 07:03:08 AM »
Dankie Heer vir hierdie dag.  Gee dat ek aan U getrou sal bly en dankie vir nog een dag saam met my pa.  Dankie vir my kinders en vir Johnny en al d ie baie mense en dinge waarmee U my seŽn.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #34 on: November 16, 2011, 01:14:34 AM »
Dankie Heer vir hierdie dag en dat my Pa nog by ons is.  Dankie v ir my kinders.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #35 on: November 20, 2011, 12:36:19 AM »
Dankie Heer vir U liefde en genade!

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #36 on: November 21, 2011, 08:50:56 AM »
U oorsdien dwarsdeur die krisis tyd vir ons.  Ons loof U daarvoor!

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #37 on: November 28, 2011, 01:32:21 AM »
Dankie pappa Vader. Ek is veilig tuis na twee weke. Dankie dat my aardse Pappa nog leef.  U sien die beker wat u vir hom geskink het.  Heer wees hom genadig.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #38 on: December 02, 2011, 12:55:55 AM »
Dankie Heer U was hom genadig en hy woon nou  by U.  Dankie dat ek kan weet dat hy daar veilig en sonder pyn is.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #39 on: December 06, 2011, 12:48:38 AM »
Dankie Heer U kom et altyd deur, op die regte oomblik.  Dis so lekker om te weet dat U in beheer van my lewe is.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #40 on: December 08, 2011, 07:58:53 AM »
Vir die slaap wat U gee.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #41 on: December 09, 2011, 08:26:24 AM »
Vir werk! Gee dat ek dit net vir U sal doen!

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #42 on: December 12, 2011, 12:57:10 AM »
Dat U my hart met geloof en liefde vul  Amen!!!!!

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #43 on: December 13, 2011, 12:49:45 AM »
Dankie Heer vir U troue sorg .  Dankie dat u U engele stuur om ons te bewaak!

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #44 on: December 14, 2011, 09:49:41 AM »
Vir goeie vriende