Author Topic: Mielie  (Read 13558 times)

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #15 on: October 09, 2011, 09:27:23 AM »
Gister het U my so bederf.  Dit was so lekker om vir Sandra te sien.  Sy is so pragtig.  SeŽn haar en haar gesin en vir Mauritz hulle ook.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #16 on: October 10, 2011, 01:06:57 AM »
Dankie Heer dat Leon Goosen vanaand by ons kon kuier.  Hy was so 'n seŽn.  Dankie dat U Hom so toerus om vir U te werk!

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #17 on: October 11, 2011, 12:13:27 AM »
Dankie Heer dat U grootkop en ons toring opgepas het.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #18 on: October 17, 2011, 01:16:42 AM »
Dakie dat ons veilig kom gaan en weer veilig by die huis is.  Dankie vir almal wat my huis en diere opgepas het.  Amen!

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #19 on: October 18, 2011, 12:49:42 AM »
Dankie Heer U vul my hart met liefde.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #20 on: October 19, 2011, 12:44:55 AM »
Dankie Heer dat ek kan weet dat ek is waar U my wil hÍ.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #21 on: October 21, 2011, 01:20:08 AM »
Dankie Heer u voorsien sodat ons in u diens kan staan Amen!!!!!

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #22 on: October 22, 2011, 12:53:55 AM »
Dankie vir 10,000 engele wat my oppas!

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #23 on: October 23, 2011, 01:39:34 AM »
Vir die mooi dag.  Vir die mooi boodskap.  Vir Sonja se lewe wat ons lewens raak.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #24 on: October 24, 2011, 01:42:01 AM »
Dankie vir kos en klere en vir my liewe hondjie.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #25 on: October 26, 2011, 01:09:43 AM »
Dankie Vader dat my seun  hier kon kom kuier.  Ek waardeer sy liefde so!

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #26 on: October 28, 2011, 01:07:33 AM »
Dankie Heer dat ek vandag by my pa kom wees toe die dokter vir hom gesÍ het dat hulle niks meer vir hom kan doen nie.   DAt ek kon weet dat dit sy oponie is maar dat u oor lewe en dood besluit en dat U die gewer van lewe is.  Amen.

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #27 on: October 28, 2011, 01:08:45 AM »
Ek is bederf eers Henri en toe Arnu in een week altwee my seun vir 'n aand by die huis.  Dankie Heer!

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #28 on: November 03, 2011, 12:21:40 AM »
DAnkie Heer dat ek vanaand so lekker saam met 'n vriendin kon kuier. 

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Mielie
« Reply #29 on: November 04, 2011, 12:18:20 AM »
Aan U die eer vir die dag al het die kar gebreek en al het ons nie ons funksie gehaal nie.  Dankie dat ons veilig tuis is.  Amen!