Author Topic: Reply - Antwoord  (Read 1521 times)

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5541
    • http://www.godspraak.co.za
Reply - Antwoord
« on: November 23, 2008, 06:41:26 AM »
As jy in pos by 'n onderwerp wil plaas soek die woorde "reply to" onderaan die bladsy (die woorde of 'n prentie van 'n bladsy met 'n pyltjie sonder 'n lang stert.) waarop jy wil antwoord.  Jy kan ook die "with quote" ('n prentjie van 'n bladsy met 'n pyltjie met 'n lang stert )knoppie" bo in die middel net bokant die pos gebruik dan kan jy antwoord en die gedeelte wat van toepassing is, ook in joupos wys veral as die pos nie mee onder aan die bladsy staan nie.

As jy by die gebedslys wil byvoeg kan jy net die reply knoppie gebruik. Of as diepos al lankop is en jy wil weer daatna verwys gebruikdie Quote knoppie. By die groet  gebruik jy net reply to nadat jy die dag se groet oopgemaak het.

Onthouom altyd eers die pos waarop jy wil antwoord  oop te maak.  Laat weet gerus as julle nog sukkel.