Author Topic: God antwoord nog vandag  (Read 1513 times)

Offline Benedictus

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 54
God antwoord nog vandag
« on: November 30, 2010, 12:55:20 AM »
My seun bly in Silverton, Pretoria. Hy het my 'n paar weke gelede laat weet dat hy die Saterdag vir ons wil kom kuier. Ek vra hom toe om net sy Ma te bel die Vrydagaand om te laat weet on hy nog kom (Ek het die Vrydag nagskof gewerk).

Saterdag ko en hy het nog nie gebel nie en ons weet dat as dit gebeur dat hy nie sal kom nie. Ek se toe vir God in gebed hoe graag ons wel he dat hy moet kom kuier, en raai wat? Hy bel later die oggend en se dat hy so 12uur daar sal wees.

Toe ek dit hoor spreek ek in die geestes werled in dat hy sal kom en hy arriveer to 11uur by ons. Ons het so 'n wonderlike dag gehad.

Ek wil al die lof, eer en dank aan God gee en se Hy antwoord nog vandag gebede, glo dit net.
Benedictus van Wyk

Offline mielie

  • Forum Admin
  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 5523
    • http://www.godspraak.co.za
Re: God antwoord nog vandag
« Reply #1 on: December 14, 2010, 06:32:32 PM »
Altyd lekker om mens se kinders by die huis te hê