Author Topic: Juwan van Os  (Read 1967 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9924
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Juwan van Os
« on: July 06, 2010, 01:54:30 PM »
Chanel Van Os - Praise and Glory to God! The miracles are just streaming in! Juwan had a nose bleed in the morning, the blood didn't even have time to run to his lip, it clotted by itself! This means that Juwan is producing platelets! We asked for the miracle of healing. God has already given the miracle in the spirutual world. Time f...riends, just a matter of time! Juwan has been healed!!!!
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9924
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Juwan van Os
« Reply #1 on: July 20, 2010, 12:15:06 AM »
Chanel Van Os - Praise and Glory to God! The miracles are just streaming in! Juwan had a nose bleed in the morning, the blood didn't even have time to run to his lip, it clotted by itself! This means that Juwan is producing platelets! We asked for the miracle of healing. God has already given the miracle in the spirutual world. Time f...riends, just a matter of time! Juwan has been healed!!!!

Here Jesus, ons verstaan nie elke dag waarom dinge gebeur nie. Ons verstaan nie elke dag hoekom mense ernstig siek word nie, veral klein kindertjies wat met kanker spook om te oorleef. Ons verstaan nie altyd hoekom nie, maar tog weet ons dat U met elke ding wat met elke mens gebeur n doel het. Dan kan ons net s baie dankie Here, dankie dat dit bietjie beter gaan met Juwan, maar ons beroep ons op U Woord Here, as dit U wil is, raak hom asnb aan nen maak hom gesond dat hy n sprekende beeld van U groot genade sal wees. Dankie dat ons dit van U mag afbid, Here. In die wonderlike Naam van Jesus Christus, ons Verlosser en Saligmaker.
Amen
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9924
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Juwan van Os
« Reply #2 on: July 20, 2010, 12:16:25 AM »

Jes 43:1,4,5  .(JUWAN) so s die HERE, jou Skepper, . Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne! .Omdat jy kostelik is in my o, hooggeag is, en Ek jou liefhet, Ek is met jou
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9924
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Juwan van Os
« Reply #3 on: July 26, 2010, 12:18:54 AM »
Chanel Van Os - Praise and Glory to God! The miracles are just streaming in! Juwan had a nose bleed in the morning, the blood didn't even have time to run to his lip, it clotted by itself! This means that Juwan is producing platelets! We asked for the miracle of healing. God has already given the miracle in the spirutual world. Time f...riends, just a matter of time! Juwan has been healed!!!!

Here Jesus, ons verstaan nie elke dag waarom dinge gebeur nie. Ons verstaan nie elke dag hoekom mense ernstig siek word nie, veral klein kindertjies wat met kanker spook om te oorleef. Ons verstaan nie altyd hoekom nie, maar tog weet ons dat U met elke ding wat met elke mens gebeur n doel het. Dan kan ons net s baie dankie Here, dankie dat dit bietjie beter gaan met Juwan, maar ons beroep ons op U Woord Here, as dit U wil is, raak hom asnb aan nen maak hom gesond dat hy n sprekende beeld van U groot genade sal wees. Dankie dat ons dit van U mag afbid, Here. In die wonderlike Naam van Jesus Christus, ons Verlosser en Saligmaker.
Amen

Jes 43:1,4,5  .(JUWAN) so s die HERE, jou Skepper, . Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne! .Omdat jy kostelik is in my o, hooggeag is, en Ek jou liefhet, Ek is met jou

Ja Here Jesus, soos U ges het, "... Ek het jou op jou naam geroep, jy is myne..." so het U ook vanoggend vir Juwan geroep voor U hom kom haal het na sy hemelhuis. Ons verstaan nog nie hoekom al hierdie dinge gebeur nie, maar ons besef ook dat U genade groot is en dat in U Wil was, daarom kom loof en prys ons U groot en heilige Naam, aan U kom te die lof en die eer. Amen
Pieter Blignaut