🌿🌿Vader saam met U kniel ek by U neer, nie om iets te vra maar om dankie te sê. Dat U elke dag en sekond by ons is en nooit verlaat nie, dankie vir die Stukkie Hemel Op Aarde wat U by ons is. Beklee julle dan, as uitverkorenes van God, heiliges en geliefdes, met innerlike ontferming, goedertierenheid, nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid. Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander ń klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen. (Kolossense 3 :12 :13).
🌿🌿
Amen