Author Topic: Gebedslys  (Read 61210 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #705 on: August 07, 2017, 06:56:02 AM »
Kom ons bid vir die Viljoen familie met Pieter wat in Bloemfontein in die hospitaal lÍ vir chemo, daar is aggresiewe breinkanker by hom gediagnoseer
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #706 on: August 15, 2017, 02:01:27 PM »
Kom ons bid vir die Viljoen familie met Pieter wat in Bloemfontein in die hospitaal lÍ vir chemo, daar is aggresiewe breinkanker by hom gediagnoseer

Kom ons bly asb bid vir hierdie mense, hulle gaan deur 'n swaar tyd
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #707 on: September 06, 2017, 10:27:18 PM »
Kom ons bid vir die Viljoen familie met Pieter wat in Bloemfontein in die hospitaal lÍ vir chemo, daar is aggresiewe breinkanker by hom gediagnoseer

Kom ons bly asb bid vir hierdie mense, hulle gaan deur 'n swaar tyd

Het vanaand met Hannelie gepraat en dit gaan glad nie goed met Pieter nie, dr het sy kortisoon/chemo pilletjies opgeskuif na 1 toe en ook die morfien verhoog. Kom ons bly bid vir hulle
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #708 on: November 30, 2017, 07:17:21 PM »
Kom ons bid vir Gerda wat ernstig siek lÍ in Mediclinic Vereeniging ICU met geperforeerde ingewande en ook vir Henry en die gesin
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #709 on: January 09, 2018, 10:01:11 PM »
Here God Almagtige Vader, in die Naam van Jesus Christus U Seun kom ons in nederigheid soos Ďn kind na U en sÍ dankie Vader vir die verwagtinge wat ons elke dag mee kan opstaan en na uit kan sien omdat U ons harte ken Here en weet wat ons seer en ons vreugde is. Vader, U ken ons behoefte om liefde te gee, aan ons gesinne, ons medemense en veral aan ons kinders. Dankie Here vir die voorreg van eie kinders aan ons geleen en ander kinders aan ander geleen, aan babaís, peuters en kleuters wat almal dieselfde taal praat; liefde en aandag. Amen
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #710 on: January 21, 2018, 03:43:15 AM »
Hemelse Vader ons bid vir berou en bekering.
Vader ons bid vir vergifnis van ons sonde.
Heer, ons bid vir elkeen wat siek is en wat U aanraking nodig het
Jesus, ons bid vir elke mens wat vanaand eensaam en alleen is en dalk voel om nie voort te wil gaan nie
Ons bid dat U elkeen se hand sal neem en vrede in die hart sal bring
Ons bid dat U die mense se geestelike oŽ en ore sal oopmaak.
Ons bid dat U die mense in Suid-Afrika genadig sal wees en sal seŽn.
Ons DANK U vir reŽn wat reeds geval het en bid dat U genoeg reŽn sal stuur na plekke wat smag daarna.
...Ook dat U alle onskuldige Suid-Afrikaners sal beskerm teen al die geweld.
En dat daar 'n positiewe verandering in Suid- Afrika sal plaasvind..
Ons bid dit in die Naam van JESUS.
Amen
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #711 on: August 26, 2018, 09:48:14 PM »
Vader,

Daar waar daar vanaand hartseer is oor 'n geliefde wat deur die dood weggeneem is,
bid ons dat U ook daar vertroosting en aanvaarding sal skenk
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #712 on: November 05, 2019, 09:27:50 PM »
Kom ons bid vanaand vir Sanet wat vandag haar man aan die dood afgestaan het met kanker.
Bid dat sy en haar familie ook genesing en krag van Vader sal ontvang soos wat ek ontvang het
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #713 on: February 05, 2020, 08:07:25 AM »
🌿🌿Vader saam met U kniel ek by U neer, nie om iets te vra maar om dankie te sÍ. Dat U elke dag en sekond by ons is en nooit verlaat nie, dankie vir die Stukkie Hemel Op Aarde wat U by ons is. Beklee julle dan, as uitverkorenes van God, heiliges en geliefdes, met innerlike ontferming, goedertierenheid, nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid. Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander ń klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen. (Kolossense 3 :12 :13).
🌿🌿
Amen
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #714 on: May 10, 2020, 04:38:48 PM »
Kom ons bid ernstig vir ons land en sy mense en sy leiers, al stem ons nie saam met wat hulle doen nie, God het daarmee ook 'n plan. Al weet ons nie nou wat nie ons met bly glo
🌿🌿Vader saam met U kniel ek by U neer, nie om iets te vra maar om dankie te sÍ. Dat U elke dag en sekond by ons is en nooit verlaat nie, dankie vir die Stukkie Hemel Op Aarde wat U by ons is. Beklee julle dan, as uitverkorenes van God, heiliges en geliefdes, met innerlike ontferming, goedertierenheid, nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid. Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander ń klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen. (Kolossense 3 :12 :13).
🌿🌿
Amen
en vertrou op Hom, want Hy is steeds in beheer al lyk dit nie so nie. Wees waaksaam maar met blydskap dat jy nog 'n dag gespaar is saam met jou mense, die sleg sal verby gaan en die goed sal weer seŽvier
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #715 on: June 02, 2020, 10:07:31 PM »
Het die volgende gebedsversoek ontvang, vriende van my.

My ma, Etresia vd Walt,  word nou opgeneem by Krugersdorp Hospitaal. Weet nog nie wat verkeerd is nie, maar vermoed hartaanval. Bid asb saam met ons. Ek steeds in Vanderbijlpark en sy kan geen besoekers kry nie. Hospitale is toe weens Covid.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #716 on: June 27, 2020, 08:49:55 PM »
Ons bly steeds in diep gebed en afhanglikheid van Vader vir my hartsvriendin en haar familie onder in die weskaap wat positief getoets is vir die virus, dat God ook daar sal ingrijp en sal herstel bonatuurlik
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #717 on: July 16, 2020, 05:10:13 AM »
Here, vanoggend kom kruip ek weer koes - koes gemasker onder 'n Besembos weg, want Here, ek is ook 'n bietjie moeg.
Moeg vir al die onsekerheid, pyn en seer.
Moeg vir al die geweld in hierdie stukkende land.
Ek vlug vanoggend na my eie hart se veiligheid... daar waar ek met U deur gebed kan praat, want U bly "immers" altyd dieselfde God!
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #718 on: September 28, 2020, 10:29:02 PM »
Ek kom  vanaand met 'n gebedsversoek, nie net vir myself nie maar ook vir 2 persone wat my baie na aan die hart lÍ, dat ons by Vader sal intree vir hulle, waar daar ook die gees van depressie teenwoordig is, dat ons dit in gebed sal verwyder in die Naam van Jesus Christus. Dankie dan vir elkeen se voorspraak en gebede, om ook so ons naaste te kan bystaan wanneer hulle dit so brood nodig het.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #719 on: February 02, 2021, 09:48:57 AM »
Diebare Vader, Skepper van die heelal. Verlosser van elkeen van ons. 

Dankie vir U liefde en genade.  Ons bring voor U ons gebedslys.  U ken elkeen van die name wat daar verskyn.  U ken elkeen se behoeftes.  U wat die skenker van genade is. 

Ons bid vir elkeen wat ons voor beloof het om te bid.   beskerm en ewaar hulle.  SIen die wat siek is Vader en toonaan hulle wat dieoplossing virdie siekte salwees en wat u deldaarmee is.  Dikwels isons te dom om te sien. Open asb ons geloof oŽ sodat ons U tot eer kan wees.

Vergewe ons,ons sonde en beskerm ons teen die aanslae van die bose.
Woon in ons sodat ons bruikbare instrumente in u hand kan wees. 

Maak ons oŽ oop sodat ons kan sien waar u ons nodig het en ons ore sodat ons U Stem kan hoor.

Mag u geseŽn wees in ons lewens U tot eer

Amen
Pieter Blignaut