Author Topic: Gebedslys  (Read 31848 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9753
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #705 on: August 07, 2017, 06:56:02 AM »
Kom ons bid vir die Viljoen familie met Pieter wat in Bloemfontein in die hospitaal lÍ vir chemo, daar is aggresiewe breinkanker by hom gediagnoseer
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9753
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #706 on: August 15, 2017, 02:01:27 PM »
Kom ons bid vir die Viljoen familie met Pieter wat in Bloemfontein in die hospitaal lÍ vir chemo, daar is aggresiewe breinkanker by hom gediagnoseer

Kom ons bly asb bid vir hierdie mense, hulle gaan deur 'n swaar tyd
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9753
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #707 on: September 06, 2017, 10:27:18 PM »
Kom ons bid vir die Viljoen familie met Pieter wat in Bloemfontein in die hospitaal lÍ vir chemo, daar is aggresiewe breinkanker by hom gediagnoseer

Kom ons bly asb bid vir hierdie mense, hulle gaan deur 'n swaar tyd

Het vanaand met Hannelie gepraat en dit gaan glad nie goed met Pieter nie, dr het sy kortisoon/chemo pilletjies opgeskuif na 1 toe en ook die morfien verhoog. Kom ons bly bid vir hulle
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9753
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #708 on: November 30, 2017, 07:17:21 PM »
Kom ons bid vir Gerda wat ernstig siek lÍ in Mediclinic Vereeniging ICU met geperforeerde ingewande en ook vir Henry en die gesin
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9753
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #709 on: January 09, 2018, 10:01:11 PM »
Here God Almagtige Vader, in die Naam van Jesus Christus U Seun kom ons in nederigheid soos Ďn kind na U en sÍ dankie Vader vir die verwagtinge wat ons elke dag mee kan opstaan en na uit kan sien omdat U ons harte ken Here en weet wat ons seer en ons vreugde is. Vader, U ken ons behoefte om liefde te gee, aan ons gesinne, ons medemense en veral aan ons kinders. Dankie Here vir die voorreg van eie kinders aan ons geleen en ander kinders aan ander geleen, aan babaís, peuters en kleuters wat almal dieselfde taal praat; liefde en aandag. Amen
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9753
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #710 on: January 21, 2018, 03:43:15 AM »
Hemelse Vader ons bid vir berou en bekering.
Vader ons bid vir vergifnis van ons sonde.
Heer, ons bid vir elkeen wat siek is en wat U aanraking nodig het
Jesus, ons bid vir elke mens wat vanaand eensaam en alleen is en dalk voel om nie voort te wil gaan nie
Ons bid dat U elkeen se hand sal neem en vrede in die hart sal bring
Ons bid dat U die mense se geestelike oŽ en ore sal oopmaak.
Ons bid dat U die mense in Suid-Afrika genadig sal wees en sal seŽn.
Ons DANK U vir reŽn wat reeds geval het en bid dat U genoeg reŽn sal stuur na plekke wat smag daarna.
...Ook dat U alle onskuldige Suid-Afrikaners sal beskerm teen al die geweld.
En dat daar 'n positiewe verandering in Suid- Afrika sal plaasvind..
Ons bid dit in die Naam van JESUS.
Amen
Pieter Blignaut