Kom ons bid vanaand saam vir elkeen wat in die laaste tyd iemand aan die dood afgestaan het, vir hulle wat op die oomblik in hospitale lê en dalk in ICU is weens 'n ongeneeslike siektetoestand of ongeluk of enigiets wat veroorsaak het dat hulle daar moet wees. Kom ons bid vir elke dokter, verpleegster en diegene wat ander moet bystaan.