Author Topic: Gebedslys  (Read 61196 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #690 on: March 24, 2015, 01:02:17 AM »
Julinda Vd Merwe Sephton; bid asb vir haar, sy sÍ sy  is nog op suurstof.... my spierspasma gebruik my kaluim natuim en megnesuim te vinnig... nou kry hul nie my hartklop geregueer nie....en dit veroorsaak my hartversaking.... verder gaan dit aan ek nou elke 5 ure op morfien en elke 4 ure op tramahexal.

Boodskap van Julinda: my fibromyalgia is heel buite beheer. Kom ons bid ernstig vir haar
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #691 on: May 21, 2015, 07:50:17 AM »
Toe ek vanoggend vir Lenie by die dialise sentrum aflaai, is daar 'n nuwe mensie, skat haar so 25, wat begin met dialise asook 'n ou oom wat krul van die pyn as die naalde in sy arm ingesteek word, besef ek net weer hoeveel ons het om voor dankie te se, al het ons ook skete en kwale, maar daar is ander wat joune na niks laat lyk nie. Kom ons bid spesiaal vanoggend vir elke dialsie pasient oor die wereld wat een of ander vandag of deur die week besig is of nog dialise moet kry, dat Pappa Vader hulle styf in Sy arms sal houvas en die pyn verlig en dan genesing bring indien dit in Sy plan bele is.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #692 on: June 03, 2015, 08:12:58 PM »
Pappa Vader, ek kom le vanaand my moeder voor U voete neer, waar sy oppad is van Phalaborwa met die ambulans na die hart hospitaal in Pretoria. Here, sy is al byna 90 jaar oud oor 'n paar dae, as dit in U Wil is, vra ek vanaand dat U haar sal aanraak en ook daar verligting van die pyn en bekommernis bring, want U se vir ons in U Woord, dat ons al ons probleme, pyn, hartseer en bekommernis vir U moet gee, dankie dat ek dit nou kan doen. In Jesus se Naam. Amen
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #693 on: June 04, 2015, 03:21:16 PM »

Hulle was teen 11:30 gisteraand met ouma by die Unitas hospitaal in Pretoria, teen 12:00 was sy opgeneem en op medikasie en het toe rustiger geraak, hulle was vanoggend en vanmiddag nog besig met scans en toetse, sal seker eers teen more weet wat dit regtig is wat die ou liggaampie so aangeval het. Bly asb bid vir haar
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #694 on: June 26, 2015, 10:55:45 AM »

Dankie Pappa Vader dat dit so baie beter met haar gaan, dat sy weer self kan loop, dat sy die 18de 'n volle 90 jaar jong kon word en dat U haar vir ons gespaar het, ons loof en prys en eer U daarvoor
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #695 on: June 26, 2015, 10:58:26 AM »
Pappa Vader, ek dra elkeen vanoggend aan U op, maak nie saak waar in die heelal hulle hul bevind nie, wat U intens nodig het, wat aan erge depressie ly, wat ernstig siek is, wat terminaal is, wat finansieel gebreek is, U ken elkeen se behoefte en pyn en hartseer en verlange, raak elkeen aan na hulle behoefte en begeerte en dankie dat ons nou kan weet dat U reeds daarme besig is.

AMEN EN AMEN
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #696 on: July 09, 2015, 10:24:40 AM »
Ons bid spesiaal vandag vir die familie van Fredi Nest wat Sondag oorlede is en vandag begrawe word, ons bid dat Pappa Vader sy familie styf sal vashou en vir hulle ook vandag en die tyd wat voorle, sal genodsrus en kalmte skenk
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #697 on: July 13, 2015, 12:22:08 PM »
Ons moet ernstig in gebed tree vir alle Christene oor die wÍreld heen, vir wat aangaan en dalk kan kom. Ons moet bid vir Amerika, want hulle weet nie wat wag vir hulle nie, ons in SA is daardeur en gaan elke dag gebuk daaronder. Hulle was die eerstes wat klippe gegooi het en nou tref dieselfde klippe hulle. As ons maar net in Openbaring gaan lees kan ons die fyn lyn sien van wat gebeur het en wat gaan kom, soos Pappa Vader gese het, alles wat was sal weer wees, en ons sien elke dag hoe elke woordjie waarheid word
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #698 on: July 13, 2015, 12:23:57 PM »
Pappa Vader, ek kom le vanaand my moeder voor U voete neer, waar sy oppad is van Phalaborwa met die ambulans na die hart hospitaal in Pretoria. Here, sy is al byna 90 jaar oud oor 'n paar dae, as dit in U Wil is, vra ek vanaand dat U haar sal aanraak en ook daar verligting van die pyn en bekommernis bring, want U se vir ons in U Woord, dat ons al ons probleme, pyn, hartseer en bekommernis vir U moet gee, dankie dat ek dit nou kan doen. In Jesus se Naam. Amen

Hulle was teen 11:30 gisteraand met ouma by die Unitas hospitaal in Pretoria, teen 12:00 was sy opgeneem en op medikasie en het toe rustiger geraak, hulle was vanoggend en vanmiddag nog besig met scans en toetse, sal seker eers teen more weet wat dit regtig is wat die ou liggaampie so aangeval het. Bly asb bid vir haar

DANKIE HERE DAT OUMA LEEN SOVEEL BETER IS DAT SY SELF WEER KAN LOOP EN OOK WEER BIETJIE SAAM KAN RY NA FAMILIE TOE

Dankie Pappa Vader dat dit so baie beter met haar gaan, dat sy weer self kan loop, dat sy die 18de 'n volle 90 jaar jong kon word en dat U haar vir ons gespaar het, ons loof en prys en eer U daarvoor

Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #699 on: July 27, 2015, 09:37:08 AM »
Pappa Vader, ons bid vir elke mens wat vandag en dalk in hierdie week voor 'n oop graf moet staan, dat U aan hulle berusting en vrede sal skenk. Ook aan hulle wat siek in hospitale, ouetehuise en privaat verpleging is, dat U hulle sal aanraak en genees as dit in U Wil is. Ons bid vir elke mens op aarde dat vir genade en dat U ook sal ingryp daar waar oorlog is
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #700 on: November 10, 2015, 12:06:39 PM »
Kom ons bid ernstig tot Pappa Vader vir reen, dit is geweldig droog deur ons hele land en reen is dringend nodig

Pappa vader, open asb die sluise van die hemel en skenk ons reen

Dankie

Amen
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #701 on: November 13, 2015, 09:07:57 AM »
Kom ons bid ernstig tot Pappa Vader vir reen, dit is geweldig droog deur ons hele land en reen is dringend nodig

Pappa vader, open asb die sluise van die hemel en skenk ons reen

Dankie

Amen

KOM ONS BLY OP ONS KNIEE VOOR PAPPA VADER VIR REEN
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #702 on: November 19, 2015, 02:46:57 PM »
Baie dankie Pappa Vader vir die reŽn wat al oor ons land geval het, maar ons bly steeds op ons knieŽ voor U vir nog reŽn
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #703 on: May 13, 2016, 08:44:11 AM »
Kom ons bid vir ons land wat in anargie en chaos verval het
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #704 on: May 19, 2017, 10:12:09 AM »
Vader,

Ons bid spesiaal vanoggend vir elkeen wat U vandag so bitter nodig het, U ken elkeen se behoefte, elkeen se seer, elkeen se pyn.

Dankie Vader

Amen
Pieter Blignaut